94 on Rodger

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

94 on Rodger is geleë in die lieflike kusdorpie Mosselbaai, op die Tuinroete.

Die gastehuis beskik oor 4 elegante kamers, wat elkeen toegerus is met koninggrootte-beddens, en suite-badkamers, lugversorging en TV's met DStv. 94 on Roger het ook 'n binnenshuise kaggel, 'n sitkamer, eetkamer, ten volle toegeruste kombuis, 'n swembad, WiFi-toegang en parkeerplek op die perseel.

Besienswaardighede in en om Mosselbaai sluit die volgende in: Die Mosselbaai Boot- en Seiljagklub, Kaap St Blaize-vuurtoring, Mosselbaai Gholfklub, Ochre Barn, The Old Joinery, die oorlogsgedenkteken, Zorgfontein Wildplaas en Botlierskop Privaat Wildreservaat. Verder is daar 'n hele rits doendinge in Mosselbaai vir die adrenalienvrate, insluitend haaihokduik, skeepswrak-duik, motorbootritte, township-toere, reksprong en valskermspring.

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Swembad
  •  Gastesitkamer
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels

Konferensie geriewe

  •  Lugversorging
  •  Kantoorgeriewe

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 94 On Rodger gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 400 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]