95 Sea Lodge

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

95 Sea Lodge bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n unieke drieslaapkamerwoonstel met 'n lieflike see-uitsig. Dit is in die Sea Lodge-kompleks in Umhlanga.

Die woonstel het slaapplek vir 6 gaste in 3 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die en suite-badkamer het 'n bad en 'n toilet. Die tweede en derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Hierdie 2 slaapkamers gebruik 'n gastebadkamer met 'n stort en 'n bad. Die hoofslaapkamer en tweede slaapkamers bied albei toegang tot 'n balkon waar gaste die see-uitsig kan geniet.

Die woonstel het 'n oopplan-kombuis, -leefarea en -eetarea. Die kombuis is met 'n toonbank, yskas, oond, stoof, mikrogolf, skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër toegerus. Daar is 'n TV met sekere DStv-kanale in die sitarea en die woonstel het plafonwaaiers.

Gaste het toegang tot onderdakparkeerplek in die kompleks en kan gerus die gemeenskaplike swembad gebruik. Die kompleks bied toegang tot die strand, promenade en Umhlanga Village. Die woonstel word daagliks skoongemaak behalwe op Sondae en openbare vakansiedae.

Slaapplek

'n Bespreking by 95 Sea Lodge sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Fietsry
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens

Hier praat ons

  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 95 Sea Lodge gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 000 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za