Westbrook Akkommodasie by 96 North Beach Road | LekkeSlaap
+31

96 North Beach Road

Selfsorg
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: North Beach-weg 96, Westbrook, 4400, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R5 890 per nag (plek vir 15)

Beskrywing

96 North Beach Road is 'n seefront-vakansiehuis in die kusdorp Westbrook, naby Ballito. Dié mooi dorp is perfek vir gaste wat opsoek is na 'n rustige see-vakansie.

Dié dubbelverdiepinghuis het slaapplek vir 10 volwassenes en 5 kinders. Daar is 6 slaapkamers en 3 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede kamer het 2 stapelbeddens vir kinders. Die derde kamer het 'n enkelbed. Die tweede en derde kamer deel 'n badkamer met 'n stort. Die vierde kamer het 'n koninggrootte-bed en 'n enkelbed vir 'n kind. Die sesde kamer het 3 enkelbeddens. Die ander badkamers word gedeel en het baddens en storte.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n tuimeldroër toegerus. Die oopplan-sitarea lei na 'n balkon met sitplek, 'n etenstafel en 'n uitsig oor die swembad en tuin.

Die huis het 'n TV met DStv, 'n pooltafel en 'n sekuriteitstelsel. Parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Doendinge in die area sluit swem, die rotspoele verken, kajakvaar, lyfplankry, branderplankry, bootvaart en sonbaai in.

Slaapplek

’n Bespreking by 96 North Beach Road sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed Kinderbed vir 1
Slaapkamer 2
Plek vir 3 persone
1 xKoninggrootte-bed
1 xKinderbed vir 1
Kinderstapelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 4 persone
2 xKinderstapelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 5
Plek vir 3 persone
3 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 6
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • North Beach-weg 96, Westbrook, 4400, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Westbrook KwaZulu-Natal
Vanaf R5 890
per nag (plek vir 15)
Vanaf R5 890
per nag (plek vir 15)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: North Beach-weg 96, Westbrook, 4400, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8985c3b3cf3feaf0b8fc55b90985131806cce72cb4a06dc570f3ef5411b2c578550ed565c8c574ddd30bd17b65ba4f855803?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R5 890  per nag (plek vir 15) 96 North Beach Road Westbrook 4400 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -29.579429 31.179508
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za