99 on Third - Charming Cottage

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

99 on Third is 'n bekoorlike kothuis in Harfield Village, 'n voorstad in die suide van Kaapstad. Omliggende voorstede is Kenilworth en Claremont. Die omgewing het talle restaurante en koffiewinkels en word al hoe meer gewild. Daar is verskeie geriewe naby die kothuis wat 'n winkelsentrum, groentewinkel en drankwinkel insluit.

Hierdie vierslaapkamerhuis het slaapplek vir 8 mense. Die kamers het 1 dubbelbed of 2 enkelbeddens. Die huis het ook 'n kombuis, sitkamer en eetkamer. Die kombuis is volledig toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond en skottelgoedwasser. Die eetarea het sitplek vir 6 mense en die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale. WiFi is beskikbaar. Die perseel het veilige parkeerplek vir 3 tot 4 motors en 'n swembad.

Slaapplek

'n Bespreking by 99 on Third - Charming Cottage sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 4 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels

Konferensie geriewe

  •  Internet
  •  Televisie

Maaltye Aangebied

  •  Tee

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af
  •  Parkering Op Die Straat

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 99 On Third - Charming Cottage gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 650 per nag (plek vir 8)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]