99 Pelican Street Holiday Home

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

99 Pelican Street Holiday Home is bied gerieflike selfsorg-verblyf in 'n vakansiehuis in St Lucia. Die bestemming bied toegang tot winkels en restaurante.

Dié huis beskik oor 4 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis, sitkamer en 'n eetarea. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n kombuis wat toegerus is met 'n oond, stoof en 'n mikrogolfoond. Daar is 'n eetkamertafel met stoele in die kombuis en die eetarea. Die huis het lugversorging en waaiers.

Die huis spog ook met 'n swembad. Geen kinders onder 6 jaar nie en kinders moet kan swem. Ouers is verantwoordelik vir hul kinders se veiligheid. Gaste moet asb. hul eie bad- en swemhanddoeke en toiletware saambring. Gaste het toegang tot 2 toesluitmotorhuise agter 'n afstandbeheerde hek. Die huis word daagliks skoongemaak, behalwe op Sondae en openbare vakansiedae.

Slaapplek

'n Bespreking by 99 Pelican Street Holiday Home sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 4 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Elektriese Toebehore

  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 99 Pelican Street Holiday Home gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 700 per nag (plek vir 8)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za