Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

9th Street

Selfsorg
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 11:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 9d Straat 107, Linden, Johannesburg, 2195, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R520 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

9th Street is in Linden sowat 8 km vanaf Rosebank se Gautreinstasie. Verblyf word gebied in ‘n gerieflike kamer apart van die hoofhuis, asook in 2 aparte ruimtes in die skuur, wat in die agtertuin geleë is. Die gashere woon in die hoofhuis en sal gaste bystaan.

Die Spacious Comfy Private Room het ‘n dubbelbed, 2 gemakstoele, en ‘n badkamer met ‘n stort-oor-bad. Die kamer het ook ‘n lessenaar of etenstafel, yskassie, mikrogolf, tweeplaatstoof met 'n oond, ketel, broodrooster en tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste het ook toegang tot ‘n wasmasjien, tuimeldroër en wasgoedlyn.

Die Private Big Space in Barn is in die agtertuin en die skuur se voorste area bied ‘n selfsorgarea met ‘n dubbelbed, rusbank, enkelbed op versoek en ‘n aparte badkamer met ‘n stort. Die kombuisie is toegerus met ‘n mikrogolf, 'n oond met 'n tweeplaatstoof, ketel, broodrooster, eetgerei, breekware en ‘n tafel met stoele. Daar is ook ‘n wasmasjien.

Die Privately Yours, New Barn Room het ‘n koningingrootte-bed, slaapbank en ‘n en suite-badkamer met ‘n stort, toilet en wasbak. Die oopplan-leefarea bied ‘n kombuisie wat met ‘n yskassie, gasstoof, mikrogolf, ketel en broodrooster toegerus is. Gaste het ook toegang tot ‘n wasmasjien, tuimeldroër en wasgoedlyn.

Daar is ‘n gemeenskaplike swembad wat omhein is, veilige parkeerplek en 24 uur-sekuriteit op die perseel. Hoenders en ‘n kalkoen wat gered is woon op die perseel, asook honde, katte, 3 African Grey-papegaaie en goudvisse.

Besoekers is welkom, mits dit met die gashere gereël word. Dis ook naby kruidenierswinkels, restaurante en bus- en taxi-haltes. Ander honde kom woon ook dikwels op die perseel.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 2 resensies vir 9th Street
Netheid
4.5/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • 9d Straat 107, Linden, Johannesburg, 2195, Gauteng
  • Gaste dink 9th Street het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R520
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R520
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 11:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 9d Straat 107, Linden, Johannesburg, 2195, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDFlZDIyYTFiLTNhMDgtNDVlYi04ZTk4LTQ0OGZiNzBhZGVkZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R520 per nag, vir 2 mense 2 5 1 5 107 9th Street Linden 2195 Gauteng 021 201 8901 11:00-19:00 10:00 -26.13569143828 28.00112811898