LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by A 2 OceanView Guest House | LekkeSlaap
+21

A 2 OceanView Guest House

4 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Castleman-weg 20, Vishoek, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R20 000 per nag (vir 8 persone)

Beskrywing

A 2 OceanView Guest House bied gemaklike verblyf vir 10 gaste in Vishoek en kyk uit oor die Peers Cave-berge en die oseaan.

Die gastehuis bied 4 kamers, 'n gastesitkamer en kuierarea. 3 kamers het koningingrootte-beddens en 1 het 2 enkelbeddens. Elke suite het 'n en suite-badkamer met 'n stort.

3 suites is toegerus vir selfsorg. Die selfsorgkombuis is toegerus met 'n tweeplaatstofie, 'n mikrogolf en 'n yskas. Etes kan by die ontbyttoonbank of op die stoep geniet word. Gaste kan ook in die sitkamer ontspan wat oor 'n pooltafel en 'n TV met Netflix beskik. Die huis het 'n studeerkamer met 'n rekenaar wat gaste kan gebruik, asook 2 slaapbanke en 'n en suite-badkamer.

Die stoep kyk uit oor die swembad met 'n buitebraai. Die gastehuis het ook 'n gazebo waar gaste kan ontspan en 'n trampoelien om op te baljaar. Rook is verbode by ons instansie en veilige parkeerplek is beskikbaar.

A 2 OceanView Guest House is net 'n paar minute vanaf restaurante en winkelsentrums. Vishoek bied verskeie fietsry- en voetslaanroetes, pragtige strande en walviskyk. Daar is ook verskeie doendinge en besienswaardighede in die omgewing.

Slaapplek

’n Bespreking by A 2 OceanView Guest House sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • 24-uur Ontvangs
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 4 resensies vir A 2 OceanView Guest House
Netheid
4.8/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Castleman-weg 20, Vishoek, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
  • Gaste dink A 2 OceanView Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R20 000
per nag (vir 8 persone)
Vanaf R20 000
per nag (vir 8 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Castleman-weg 20, Vishoek, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGFlMGU3MzYyLWUwZDItNDkzMy05YmZiLTYxZTRmOTE5N2UyYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R20 000  per nag (vir 8 persone) 4 5 1 5 20 Castleman Road Fish Hoek 7975 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -34.131309725449 18.405031262566
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!