Waverley Akkommodasie by A Bed & Roses Guest Rooms | LekkeSlaap
+26

A Bed & Roses Guest Rooms

Gastehuis
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Innesstraat 19, Waverley, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R920 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

A Bed & Roses Guest Rooms is in die boomryke noordelike voorstad, Waverley, in Bloemfontein geleë. Dit is aan die voet van die historiese Naval Hill en bied maklike toegang tot die N1-snelweg en Braam Fisher Internasionale Lughawe.

Ons bied verblyf in 'n selfsorg-eenheid, wat beskik oor 'n en suite-slaapkamer en 'n oopplan-leefarea met 'n sitkamer en kombuisie. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens en die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Die eenheid is swierig ingerig met Franse flair.

Die tweede selfsorg-eenheid het 'n dubbelbed, stort, 'n kombuisie en 'n en suite-toilet. Daar is 'n platskerm-TV met DStv. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die kombuisie is toegerus met 'n mikrogolfoond, yskassie, broodrooster, ketel en 'n ontbythoekie. Die sitkamer het gemaklike sitplekke en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale. Die leefarea lei na 'n houtdek met 'n buite-eetstel en 'n gemeenskaplike swembad. In die sitkamer is daar 'n slaapbank.

Doendinge in die omgewing sluit voëlkyk, fietsry en bergfietsry in.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Innesstraat 19, Waverley, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R920
per nag (plek vir 2)
Vanaf R920
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Innesstraat 19, Waverley, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfDN3iSIgYVv9tW2naCSa20Kqs39IXjPAsIfHd8kOx4MeMF0dkv?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R920  per nag (plek vir 2) 19 Innes Street Waverley 9301 Vrystaat 086 999 0018 12:00-19:00 10:00 -29.093137988336 26.239103746627
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za