Mokopane Akkommodasie by A-Bliss | LekkeSlaap
+51

A-Bliss

1 resensie
Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Thabo Mbeki-rylaan 113, Mokopane, 0601, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R590 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

A-Bliss is in Mokopane en bied gehalteverblyf vir 'n paartjie, sakereisiger of oornaggas. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede.

Dié woonstel beskik oor 1 slaapkamer met slaapplek vir 2 gaste. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware.

Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n slim-TV. Daar is ook WiFi.

Daar is ook lieflike braaigeriewe. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by A-Bliss sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 1 resensie vir A-Bliss
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
3.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Thabo Mbeki-rylaan 113, Mokopane, 0601, Limpopo
  • Gaste dink A-Bliss het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R590
per nag (plek vir 2)
Vanaf R590
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Thabo Mbeki-rylaan 113, Mokopane, 0601, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7iHeCoGIjMAxk1pN2lXPUTzJ3jKQlSifpXT5S4OY4LcNoK8w00?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R590  per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 113 Thabo Mbeki Drive Mokopane 0601 Limpopo 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -24.189453 29.010141
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za