Mokopane Akkommodasie by A-Bliss | LekkeSlaap
+51

A-Bliss

1 resensie
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 1 resensie vir A-Bliss
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
3.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Wiaan N - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Wiaan N
Besigheidsreis

Gemaklike selfsorgverblyf naby aan middestad.

Ruim selfsorg-eenheid met als wat mens nodig het. Eenheid was skoon en netjies en TV het Netflix wat great is. Die WiFi is sterk en vergemaklik werk. Al kritiek, dalk 'n staanwaaier of lugversorger in die kamer want dit raak baie warm en die dakwaaier is te ver vir enige effek en dalk buite ligte, dit is stik donker in die nag om die eenheid. Verder was dit werklik 'n aangename ervaring.

Vanaf R590
per nag (plek vir 2)
Vanaf R590
per nag (plek vir 2)
Vanaf R590
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Thabo Mbeki-rylaan 113, Mokopane, 0601, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7iHeCoGIjMAxk1pN2lXPUTzJ3jKQlSifpXT5S4OY4LcNoK8w00?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R590  per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 113 Thabo Mbeki Drive Mokopane 0601 Limpopo 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -24.189453 29.010141
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za