Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

A Family and Friend's Guesthouse

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Terry Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Jaar gelys 14

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 8 resensies vir A Family and Friend's Guesthouse
Netheid
4.4/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.3/5
Krisjan B - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Krisjan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfek!

Die plek was baie netjies. Ons het baie tuis en veilig gevoel. Die eienaar is baie vriendelik en behulpsaam!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liana V - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Liana V

Vriendelike gasheer, baie behulpsaam.

Ons het baie lekker gebly, dit was nie duur nie en het alles gehad wat ons nodig het. Daar paar goedjies wat stukkend is. Die toiletsitplek is vreemd reggemaak, die buite badkamer is nie baie gerieflik nie, maar verder was dit 'n baie aangename ervaring.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Melissa L - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melissa L
Gesin met klein kinders

Eienaars was so ongelooflik behulpsaam.

Eienaars was so ongelooflik behulpsaam. En vriendlik verby. Baie dankie vir jul gasvryheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lebo M - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Lebo M
Saam met vriende

Lovely stay.

Nice stay for the weekend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lukas S - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Lukas S
Saam met vriende

Goeie diens met skoon netjiese verblyf.

Parkering bietjie van 'n probleem met moeilike toegang vir groter voertuie soos bakkies en bussies. Om agt persone in 'n twee vertrek eenheid te wil huisves is 'n bietjie knap en gaan beslis nie werk nie aangesien die "selfsorg" deel uitmaak van die een vertrek (kamer) wat vier persone moet huisves. (Dink net as agt persone dit moet gebruik) Die TV kanale is bietjie beperk veral die DSTV wat regtig gemis was. Opwasgerief wat buite is kort aandag en nie op standaard. Braai geriewe is voldoende. Die braaiers is nie elke dag gediens nie en 'n lig kan gerus aangebring word. Stortmat binne in die stort kan aanbeveel word. Die water in die stort en wasbak word met 'n "flow restricter" beheer en is onvoldoende. Gasvryheid is 'n plus punt. Die TV in een kamer is te hoog bo op die rak en kan vir jou 'n stywe nek besorg. Die eenheid word netjies gediens. Nogal indrukwekkend is die feit dat die badkamervloermatjies daagliks gewissel word. Die mikrogolf se aanwysings by die stel knoppe is nie meer sigbaar nie en jy moet raai wat om te doen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

A Family and Friend's Guesthouse se terugvoer

Good day Lukas,

We at family and Friends Guest house would like to thank you for staying at our establishment. You were both great men. I would just like to respond on what you pointed out.

In the 10 years we have been running we have never had a problem with our guests and the parking, we do our best to make sure that the bigger vehicles park straight like your vehicle did. We in the past have even had a 34 seat bus parked in our property with no problems.
Our accommodation was built and planned for families and groups sharing. We have had up to 30 adults sharing for as long as 10 days and even had a disabled group at our establishment who all felt that the rooms were spacious enough. We are a 3-star graded establishment and are proud to say so, the DStv bouquets that are in the rooms have never been a problem, and we always inform our guests that if they feel like they missing something there is always the deck which has a TV with all channels on. As we are also a self-catering facility, those who are self-catering are required to clean up after them self’s as you would in any other self-catering accommodation, however, we do get our staff to clean were we feel is needed including the braai areas.
Thank you for advising us on the light at the braai areas, we will look into that as well as the microwave.
We are unfortunately living in a country where water and electricity restrictions are a must and we cannot do anything about our water pressure in the showers and baths being restricted.
Once again thank you for staying at our guest house and we wish you all the best for the rest of the year.
Regards,
Family and Friends guest house

A Family and Friend's Guesthouse
Ryno J - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ryno J
Besigheidsreis

Gastehuis diens is vriendelik en hulpvaardig.

Gastehuis diens, is vriendelik en hulpvaardig, kamers is skoon, gemaklik groot en die fasiliteite is uitstekend. Die gastehuis personeel is enige tyd beskikbaar en reg om te help.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chrissie D - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chrissie D

It was fantastic!

We were welcomed very warmly on arrival, had no problems whatsoever, during our stay. The place is kept very neat and tidy, clean. I did recommended it already.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Peter M - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter M
Gesin met klein kinders

We were able to find family and friends in the owners of the place.

We were home away from home in the hands of Sandy. What a remarkable and caring woman she is. This is one place which is worth a second visit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 027
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 027
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 027
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 23 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 13:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Marathon-weg 22, Bluff, Durban, 4052, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDUzZGJlMTZiLTYxZjEtNGI3OS04ZjQxLWRjZGJiYjNlZDUxZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 027 per nag, vir 2 mense 8 5 1 5 22 Marathon Rd Bluff 4052 KwaZulu-Natal 021 201 8901 13:00-13:00 09:00 -29.918107619809 31.005231142044
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem