- Kapasiteit: 22 persone
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rouxville-singel 4, Modelpark, Witbank, 1034, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 020 per nag (vir 2 persone)
Beskrywing
Forget Me Not Guest House is 'n trots Suid-Afrikaanse gastehuis in Witbank/Emalahleni, die kulturele hartland van Mpumalanga. Dié gastehuis is naby die middestad geleë met verskeie vermaak-venues, soos die Ridge Casino en bioskope. Dit is net 3 minute se ry vanaf die Highland Winkelsentrum en die nuwe Cosmos Hospitaal.
Dié gastehuis bied verblyf in 2-Enkelbed/Dubbelgastekamers en selfsorg-eenhede, elkeen met 'n privaat ingang. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, TV met sekere DStv-kanale en tee- en koffiemaakgeriewe. WiFi is beskikbaar. Die kamers word daagliks skoongemaak.
'n Volledige Engelse ontbyt en Kontinentale ontbyt, kosblikke, aandete en braai's kan op versoek voorsien word.
Die gastehuis het 'n lapa met 'n ingeboude kroeg, TV met volledige DStv en 'n pool-tafel. 'n Wasgoeddiens wat op dieselfde dag klaar is, is beskikbaar op versoek. Onderdakparkeerplek word voorsien.
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Braaiplek
- Speletjieskamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Wildkyk
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Kamerbediening
- Ontbyt
- Aandete
- Aandete Op Versoek
- Drankies ingesluit
- Middagete
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Alle Etes Ingesluit
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Blaaibord
- Witborde
- Skootrekenaar-projektor
- Plek vir tot 50 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Rouxville-singel 4, Modelpark, Witbank, 1034, Mpumalanga
- Gaste dink Forget Me Not Guest House het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Witbank Mpumalanga
- Kapasiteit: 22 persone
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rouxville-singel 4, Modelpark, Witbank, 1034, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom