LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by A Garden Suite | LekkeSlaap
+14

A Garden Suite

Gastehuis
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Montgomery-rylaan 23, Athlone, Pietermaritzburg, 3201, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R700 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

A Garden Suite is 'n gastehuis wat deur 'n gesin bestuur word in 'n blaarryke woonbuurt in Pietermaritzburg. Dié stad is omring deur woudagtige heuwels en weivelde en is ideaal geleë tussen Johannesburg en Durban.

Verblyf is beskikbaar in 2 goed-toegeruste suites wat elk geskik is vir 2. Die kamers het elk 2 enkelbeddens wat op versoek in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Daar is 'n en suite-badkamer met 'n stort in elke suite.

Die mooi en groen tuin het 'n speelplek met 'n trampolien om die kinders besig te hou.

Dié natuurskone toevlug spog met natuurlike prag, bekoorlike dorpies en 'n wonderlike kuns-roete om te verken en dit maak dit die ideale gesinswegbreek.

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Malaria-vrye streek
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Wynproe
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 2 resensies vir A Garden Suite
Netheid
4.5/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Montgomery-rylaan 23, Athlone, Pietermaritzburg, 3201, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink A Garden Suite het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Montgomery-rylaan 23, Athlone, Pietermaritzburg, 3201, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3b8293734ad6119349b7c7416a28a2eae1c87d106411c8932806f9401d1b94ce4b1ec6a5c1aba65a907eb957b1f47467ff7b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700  per nag, vir 2 mense 2 5 1 5 23 Montgomery Drive Athlone 3201 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -29.582382287139 30.352975276127
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!