Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

A Hilltop Country Retreat

Selfsorg
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Bergsiglaan 7, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 050 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

A Hilltop Country Retreat is in Swellendam geleë. Dié dorpie is die derde oudste in Suid-Afrika en het meer as 50 provinsiale erfenisgebiede waarvan die meeste Kaaps-Hollandse geboue is.

Daar is 7 kamers en 2 huise met slaapplek vir 24 gaste. Elke kamer is ruim en luuks met 'n gemaklike bed, en suite-badkamer, kombuisie wat volledig toegerus is en 'n stoep met 'n pragtige uitsig. Elke kamer het ook 'n platskerm-TV met 'n DVD-speler en DVD's, 'n waaier, verwarmer en Egiptiese katoenlinne en -handdoeke.

Geriewe op die perseel sluit 2 swembaddens, WiFi, 'n braai-area, konferensiegeriewe en veilige parkeerplek in. Gaste kan vars groente in die tuin pluk, self kosmaak of die plaaslike restaurante besoek.

Ontbytvoorraad word in die yskas voorsien sodat gaste dit in die kamer of op die stoep kan nuttig. Ontbyt sluit spek, eiers, tamaties, roosterbrood, botter, konfyt, muesli, jogurt, sap, koffie, tee, suiker, melk en vrugte in.

A Hilltop Country Retreat is net 1 km vanaf die Swellendam Feetjie-bewarea, Marloth Natuurreservaat, en Swellendam Hospitaal. Wildebraam Liqueurs is sowat 2 km ver, terwyl Woodpecker Pizza Deli en die Bontebok Nasionale Park net 4 km van die eiendom af is.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Wegbreekkamers
  • DVD-speler
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 85 resensies vir A Hilltop Country Retreat
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Bergsiglaan 7, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
  • Gaste dink A Hilltop Country Retreat het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 050
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 050
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Bergsiglaan 7, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAKaLxMCqC08YqSe5mDGK6hjQ03VQI0FO5o4QQKpWfOszoWzhMbO?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag (plek vir 2) 85 5 1 5 7 Bergsig Avenue Swellendam 6740 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -34.013966436997 20.446203317791