Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

A Hilltop Country Retreat

Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 85 resensies vir A Hilltop Country Retreat
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.6/5
Rozanne F - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rozanne F
Gesin met klein kinders

Stunning area.

Ons het verlief geraak op die uitsig en rustigheid van Swellendam as 'n geheel. Die instansie word baie goed versorg en is pragtig, die uitsig oor die berge is asemrowend. Ons sal beslis effens duur wees, maar nie minder het baie lekker gekuier nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

A Hilltop Country Retreat se terugvoer

Dankie, Rozanne, vir jou pragtige terugvoer. Bly julle het by ons kom kuier en hoop om julle weer te sien. Groete.

A Hilltop Country Retreat
Tess G - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Tess G
Gesin met klein kinders

Perfect for an overnight with a toddler.

Our second time staying here with our now 2-year-old. This time we had one of the family rooms and it worked out perfectly. A very nice surprise since the last time we were here is that they have solar power. So when load shedding strikes, you still have Wi-Fi and TV and can even charge your phone.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

A Hilltop Country Retreat se terugvoer

Thank you Tess, for choosing A Hilltop Country Retreat for the 2nd time. Loved having you and hope to welcome you back soon. Lana

A Hilltop Country Retreat
Paul B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Paul B
Gesin met klein kinders

2 en 3 slaapkamer huisies is baie lekker vir kuier as gesin.

Ons het die 2 en 3 slaapkamer huisies gehuur as 'n groter gesin en het heerlik gekuier en al die geriewe was uitstekend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

A Hilltop Country Retreat se terugvoer

Dankie Paul, hoop om jou gou weer terug te verwelkom.

A Hilltop Country Retreat
Hanlie P - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanlie P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik, gerieflik en warm!

Die eenheid was pragtig, kraakskoon en baie gerieflik. Die kaggel en elektriese kombers het die winterkoue weggehou en die gemaklike bed het heerlik geslaap. Baie dankie aan die vriendelike gasvrou wat moeite gedoen het om ons te help met verblyf op die nippertjie. Ek sal A Hilltop beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

A Hilltop Country Retreat se terugvoer

Dankie vir die terugvoer, Hanlie. Hoop julle kom kuier die winter weer by ons.

A Hilltop Country Retreat
Pat B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Pat B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Familiekamers is groot en modern.

Parkering effe probleem vir groter voertuig. Die prys behoort goedkoper te wees want sluit nie ontbyt in nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

A Hilltop Country Retreat se terugvoer

Dankie vir jou terugvoer Pat, ons waardeer dit. Ons adverteer selfsorg akkommodasie so dit is hoekom ons nie ontbyt insluit nie. Ek sal seker maak ons bewoording is reg op die webtuiste. Jammer vir enige ongerief. Lana

A Hilltop Country Retreat
Zelda P - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda P
Gesin met tieners

'n Rustige en pragtige huisie wat ons ook in reënweer kon geniet.

Die huisie is baie goed uitgelê met alles wat nodig is. Daar is genoeg ruimte vir 'n klein gesin en die omgewing is pragtig en rustig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

A Hilltop Country Retreat se terugvoer

Dankie vir die terugvoer Zelda. Bly julle het die kuier by ons geniet! Hoop julle kom kuier gou weer. Lana

A Hilltop Country Retreat
Henk D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henk D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderful, friendly, great hospitality.

Wonderful stop-over location or for a longer stay with a beautiful garden and pools.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

A Hilltop Country Retreat se terugvoer

Thank you Henk for your lovely review. We loved having you and hope to welcome you back, Lana

A Hilltop Country Retreat
Sumarie D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sumarie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig en skoon.

Lekker gerus, het 'n sak hout gekry vir braai, elke dag skoon handdoeke, asook swemhanddoeke, lekker koffie en beskuit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

A Hilltop Country Retreat se terugvoer

Dankie Sumarie. Bly julle het lekker gerus by ons. Kom kuier sommer gou weer. Lana en die Hilltop span.

A Hilltop Country Retreat
Adi F - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Adi F
Saam met eggenoot / lewensmaat

A great place to chill, swim and hike.

Wonderfully clean, friendly and great swimming pools. A positive criticism is to replace the taps in the shower with mixers. The Copper taps are difficult to open, close and control, especially for my wife who has an injured hand. Thank you.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

A Hilltop Country Retreat se terugvoer

Thank you Adi. Loved having you. Thank you for your feedback about the mixers. Will keep it in mind when we do replace the copper. Lana

A Hilltop Country Retreat
Salome G - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Salome G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en sentrale verblyf.

Die akkommodasie is toegerig met alles wat 'n mens benodig en baie netjies en skoon. Die swembad-areas en groenigheid is ook vreeslik mooi.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

A Hilltop Country Retreat se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoering, Salome. Ons sien uit na julle volgende kuier by ons. Lana & die span

A Hilltop Country Retreat
Rita D - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rita D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam.

Sal weer daar oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

A Hilltop Country Retreat se terugvoer

Dankie Rita. Sien uit om julle weer terug te verwelkom. Lana

A Hilltop Country Retreat
Jean G - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jean G
Gesin met klein kinders

Beste diens.

Ongelooflike vriendelike personeel. Verblyf is skoon, netjies en super stylvol. Sal vir seker weer boek as ons weer Swellendam toe kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

A Hilltop Country Retreat se terugvoer

Baie dankie Jean, vir jou mooi woorde. Dit maak my sommer baie dankbaar. Hoop julle kom kuier sommer gou weer by ons. Lana

A Hilltop Country Retreat
Rozelle S - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Rozelle S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties rustig en dit baie geniet.

Sal beslus weer daar bespreek. Die kaggel in kamer het gesorg vir 'n lekker atmosfeer. Ontbyt in yskas was baie oulik. Ontvangs was baie behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

A Hilltop Country Retreat se terugvoer

Baie dankie Rozelle, was lekker om julle te akkommodeer en ons hoop julle kom kuier sommer gou weer! Lana

A Hilltop Country Retreat
Magdaleen K - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Magdaleen K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sal nie terugkeer na die plek nie.

Netjies en skoon, maar kliënt se behoeftes word nie na omgesien nie. Die kamer wat ek bespreek het was skielik nie beskikbaar nie. Die goverment group booking het voorkeur gekry. Die klein cosy kamer wat ek spesifiek gekies het om op die bed te lê en TV kyk met die kaggel word ek toe nie gekontak of gevra of sou ek belangstel het aan die 4-vertrek eenheid met trappe nie. Ek sou eerder my bespreeking gekanselleer het. Ek het nie gekry waarvoor ek bespreek of betaal het nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

A Hilltop Country Retreat se terugvoer

Ek vra onverskoning vir die ongerief Madaleen en dit is regtig jammer julle het nie die kuier geniet nie. Hoop die res van julle vakansie was heerlik. Lana

A Hilltop Country Retreat
Maureen J - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Maureen J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plek. Vriendelike diens.

Baie netjies, skoon, gerieflik en goeie diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

A Hilltop Country Retreat se terugvoer

Dankie Maureen! Bly julle het die kuier by ons geniet! Kom kuier sommer gou weer. Lana

A Hilltop Country Retreat
Anneke G - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneke G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik en vriendelik.

Baie vriendelik en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

A Hilltop Country Retreat se terugvoer

Dankie vir die terugvoer Anneke. Bly julle het die kuier geniet! Hoop om julle sommer gou weer te verwelkom. Lana

A Hilltop Country Retreat
Marlin J - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marlin J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Value for money.

Money well spent, has what you need, even complimentary wood. Please go out there and support as well as have a good time. Very friendly staff.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

A Hilltop Country Retreat se terugvoer

Thank you Marlin for your wonderful review! We hope to welcome you back. Lana

A Hilltop Country Retreat
Mariaan S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariaan S
Gesin met klein kinders

Lekkerste verblyf en pragtige ligging!

Ons het die Oujaar afgesluit by A Hilltop Country Retreat en wat 'n bederf was dit nie! Personeel is baie gaaf en behulpsaam. Ons eenheid was baie mooi en skoon gewees. Die swembad en tuine was ook baie mooi en skoon. Ons het gebruik gemaak van die "DIY ontbyt" en kan dit aanbeveel! Ek sal A Hilltop Country Retreat beslis aanbeveel en sal hulle beslis weer besoek in die toekoms!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

A Hilltop Country Retreat se terugvoer

Dankie Mariaan. Bly julle het die kuier by ons geniet! Hoop ons sien julle weer in 2023. Lana

A Hilltop Country Retreat
Elphia W - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elphia W
Gesin met tieners

Lekker golfwegbreek met berguitsig.

Pragtige eenheid, smaakvol uitgerus. Die uitsig op die berge saam met braai - wenkombinasie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

A Hilltop Country Retreat se terugvoer

Bly julle het die kuier by ons geniet! Ons hoop om julle gou weer terug te verwelkom. Lana

A Hilltop Country Retreat
Roxanne A - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Roxanne A
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was a good stay, place was clean, quiet and quaint

I liked the town, being the first having visited Swellendam. Interesting history and the accommodation is great Jane, the host and caretaker of the place was very good and those who help around there.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Franco S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Franco S
Enkelreisiger

Heerlike plek en gawe mense.

Baie sentraal geleë in stil area met pragtige uitsig op die berg (nie vanuit kamer nie).

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Winnie B - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Winnie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker wegbreek en wegkruip-plek.

Dankie aan die skoonmaakspan en die lekker baie hout vir die kaggel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

A Hilltop Country Retreat se terugvoer

Dankie vir die kuier by ons Winnie. Bly jy het dit geniet, ons hoop om julle sommer gou weer te sien.

A Hilltop Country Retreat
Karin L - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Karin L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, warm en gemaklike oorbly.

Wonderlike, vriendelike ontvangs. Warm, gemaklike slaapgeriewe. Voorsien in alles wat jy aan kan dink.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

A Hilltop Country Retreat se terugvoer

Dankie vir die terugvoer Karin. Bly julle het die kuier by ons geniet, hoop om julle sommer gou weer te verwelkom

A Hilltop Country Retreat
Louis M - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik, stil, skoon, netjies.

Dankie vir die kwaliteit koffie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

A Hilltop Country Retreat se terugvoer

Baie dankie Louis. Clock Peaks Coffee, local Swellendam brand :)

A Hilltop Country Retreat
Johette S - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johette S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uit hulle pad gegaan!

Ek en my man het op wittebrood eers by 'n ander plek in Swellendam bespreek, maar dit was so vuil en onaangenaam daar dat ons na die eerste aand uitgeklok het. Ek het toe vroegoggend by A Hilltop bespreek en hulle laat weet van ons penarie, en hulle was fantasties! Ons kon vroeër inklok en daar was selfs 'n blomme-hartjie op ons bed! Dit is die tipe diens wat mens vir jare onthou en waaroor mens nie uitgepraat kan raak nie. Baie baie dankie, Lana en span!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

A Hilltop Country Retreat se terugvoer

Hi Johette. Ek is net so bly ons kon help en julle naweek beter maak. Ons sien uit na julel volgende kuier by ons! lana

A Hilltop Country Retreat
Pauline K - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pauline K
Besigheidsreis

Friendly staff, great service.

Safe environment especially if traveling alone for work.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

A Hilltop Country Retreat se terugvoer

Thank you for staying with us, Pauline. I am glad you found our environment safe. Looking forward to your next stay with us. Lana

A Hilltop Country Retreat
Wilna H - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilna H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful quiet place. We had a great stay.

We really enjoyed our stay. Very peaceful and quiet with beautiful mountain view.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

A Hilltop Country Retreat se terugvoer

Thank you Wilna, for taking the time to review and for your kind words. We loved having you and hope to welcome you back very soon. Lana and the team.

A Hilltop Country Retreat
Stephen V - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Stephen V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very pleasant - loved the birds

Very pleasant - loved the birds

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

A Hilltop Country Retreat se terugvoer

Dankie vir die terugvoer Stephen en julle kuier by ons in Swellendam. Bly julle het dit geniet. Hoop om julle gou weer te sien. Lana.

A Hilltop Country Retreat
Inge G - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Inge G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nr. 1 verblyf in Swellendam.

Lana en haar span ons absoluut tuis en welkom laat voel. Heerlike wegbreek van die besige stadslewe, voorwaar 'n retreat. Sal beslis weer hier kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

A Hilltop Country Retreat se terugvoer

Dankie Inge vir jou wonderlike terugvoer. So bly julle het die kuier by ons geniet.
Sien uit om julle weer te sien.
Lana

A Hilltop Country Retreat
Lisa F - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lisa F
Saam met eggenoot / lewensmaat

A Hilltop Country Retreat is die perfekte keuse vir 'n rustige wegbreek van die stad se geraas.

Die natuurskoon is asemrowend, asook die uitsig en omliggende omgewing. Die geriewe is puik en die diens onverbeterlik. Ek wou so graag langer bly en sal vir seker weer 'n draai daar maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

A Hilltop Country Retreat se terugvoer

Dankie Lisa! Ons het julle kuier by ons so geniet en ons hoop julle kom kuier sommer gou weer.
Lana

A Hilltop Country Retreat
Vanessa S - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vanessa S

Fantasties.

Ons was ongelooflik beïndruk mat alles. Goeie waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

A Hilltop Country Retreat se terugvoer

Dankie Rose, bly julle het die kuier by ons geniet!
Kom kuier sommer gou weer.
Lana

A Hilltop Country Retreat
Maristha S - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maristha S
Enkelreisiger

Fantastiese veilige en moderne blyplek.

Sal vir seker die gastehuis aanbeveel. Awesome toerisme-dorp. Nie een vervelige oomblik nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michelene B - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Michelene B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklik en mooi.

Die kamer was goed ingerig en baie gemaklik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Toni Z - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Toni Z
Saam met vriende

Just fantastic. The house is really mind blowing.

For 4 people the accommodation was like just coming home. It had everything you need and more.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Net fantasties. Die huis is asemrowend.

Die verblyf was baie lekker vir ons 4. Dit het alles en nog meer gehad.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

A Hilltop Country Retreat se terugvoer

Thank you Toni, for your wonderful review. We just loved having you all at the Retreat. We do hope you come and visit us again soon. Lana and the team.

A Hilltop Country Retreat
Ferdinand T - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ferdinand T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld, uitstekende diens en bied aan om jou besig te hou by verblyf.

So lekker gebly dat jy nie net een aand kan oornag nie. Die braaigeriewe en swembad maak dit sommer ekstra lekker. Uit en uit die beste plek waar ons al oornag het. Dankie baie, sien gou weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

A Hilltop Country Retreat se terugvoer

Ons het julle kuier by ons baie geniet! Dankie vir die wonderlike terugvoering. Sien uit na julle kuier by ons.
Lana

A Hilltop Country Retreat
Celeste S - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Celeste S
Gesin met klein kinders

Rustige, netjiese verblyf!

Pragtige ligging teen die berg. Stylvolle dekor en alles wat nodig is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

A Hilltop Country Retreat se terugvoer

Dankie vir die kuier by ons Celeste. Hoop julle kom kuier sommer gou weer!

A Hilltop Country Retreat
Gert V - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Clean, neat and beautiful.

We enjoyed our stay here. Friendly and helpful staff. The self-catering rooms are nice and comfortable. Beautiful town.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

A Hilltop Country Retreat se terugvoer

Thank you Gert,

Loved having you at our Retreat. Glad you enjoyed your stay with us!

Until next time!
Lana & the team

A Hilltop Country Retreat
Vivienne D - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Vivienne D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very peaceful and cosy with lovely fireplace.

Highly recommended, very comfortable and very spacious room. Would love to come back for longer stay next time, one night was just too short.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Baie rustig en gesellig met 'n lieflike kaggel.

Baie sterk aanbeveel, baie gemaklike en baie ruim kamer. Sal graag volgende keer terug wil kom vir langer, een aand was net te kort.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

A Hilltop Country Retreat se terugvoer

Thank you, Vivienne, for your lovely review! We would love to welcome you back and longer next time! Lana

A Hilltop Country Retreat
Dawid K - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Dawid K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Detail en binneversiering baie goed.

Lana het uit haar pad gegaan om ons te help. Sal beslis weer hier bly. Baie mooi plek en dorp

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

A Hilltop Country Retreat se terugvoer

Dankie Dawid vir julle kuier by ons! Bly julle het dit geniet & ons hoop om julle sommer gou weer terug te verwelkom. Lana

A Hilltop Country Retreat
Trudie P - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trudie P
Saam met vriende

Baie skoon, netjiese en mooi verblyf met alles wat nodig was.

Uitstekende, vriendelike diens en personeel. VJ en Jane wat ons ontvang het was baie professioneel en behulpsaam. Die eenhede is baie mooi gedoen en die tuin is pragtig. Sal graag weer hier bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

A Hilltop Country Retreat se terugvoer

Dankie Trudie! Was lekker om julle te kon akkommodeer by A Hilltop. Ek sal spesiaal vir Jane en VJ ook bedank. Ons hoop julle kom kuier sommer gou weer by ons.

Lana

A Hilltop Country Retreat
Renske S - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renske S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wow.

Ons het baie lekker hier gebly en die eienaars is so goed voorberei vir gaste se aankoms. Die selfsorgkamers is baie mooi en gerieflik ingerig. Sal dit vir enigiemand aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

A Hilltop Country Retreat se terugvoer

Dankie Renske vir jou wonderlike terugvoer. Dit was lekker om julle hier te hê en hoop julle kom kuier sommer gou weer by ons.

Groete
Lana

A Hilltop Country Retreat
Bernard H - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernard H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekkerder en luukser as wat dit op die fotos voorkom!

Ons was aangenaam verras met ons aankoms. Die luuksheid, netheid, volledigheid en diens was bo verwagting, en Hilltop het ons lysie gehaal van plekke om weer te besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

A Hilltop Country Retreat se terugvoer

Sjoe, baie dankie vir julle mooi terugvoer Bernard. Bly julle het die kuier by ons geniet en ons hoop om julle sommer gou weer terug te verwelkom.
Lana

A Hilltop Country Retreat
Heineke Z - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heineke Z
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en ontspannend!

Pragtige juweel. Baie netjies en met smaak versier. Filterkoffie en lieflike ontbyt was 'n treffer. Goed versorgde tuine en baie detail orals. Sal vir seker weer daar kuier!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

A Hilltop Country Retreat se terugvoer

Baie dankie, Heineke vir julle terugvoer. Bly julle het die kuier by ons geniet. Ons hoop om julle sommer gou weer terug te verwelkom.
Lana

A Hilltop Country Retreat
Clive P - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clive P
Gesin met tieners

Fabulous.

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

A Hilltop Country Retreat se terugvoer

Thank you for taking the time to review us, Clive. I am glad you enjoyed your stay, and thank you for the 5-star review. We hope to welcome you back soon. Lana

A Hilltop Country Retreat
Tobie C - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tobie C
Gesin met tieners

Tuis en gerieflik soos jou eie huis.

Vriendelike ontvangs, 'n huis wat jou nooi om te ontspan, alles wat jy nodig het is daar. Die weelde van kaggelkuier maak familietyd spesiaal. Slaaptyd onder kraakvars beddegoed bring rus vir moeë lywe. Hier sal ons gou weer kom afpak!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

A Hilltop Country Retreat se terugvoer

Baie dankie vir jou mooi woorde, Tobie. Ons is so bly jy en jou familie het die kuier by ons geniet. Ons hoop om julle sommer gou terug te verwelkom. Lana

A Hilltop Country Retreat
At V - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
At V
Besigheidsreis

Een nag se oorbly met besigheid.

Die plek is vir my absoluut waarde vir geld. Dit is lekker veilig geleë met uitsig oor Swellendam en die berg. Kamer is groot en by uitnemendheid skoon en ingerig vir selfsorg. Lekker ver van die hoofstraat se geraas, maar ook na genoeg om by die talle restaurante uit te kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

A Hilltop Country Retreat se terugvoer

Goeie dag At, dankie vir jou terugvoer. Ons is baie bly jy het jou kuier by ons geniet en ons hoop om jou sommer gou weer terug te verwelkom. Lana

A Hilltop Country Retreat
Ingrid B - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ingrid B
Saam met eggenoot / lewensmaat

A Hilltop Country Retreat was die perfekte aflsuiting tot ons "mini" vakansie!

Ons het 'n heerlik gekuier by A Hilltop Country Retreat!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

A Hilltop Country Retreat se terugvoer

Baie dankie vir julle kuier by ons Ingrid. So bly julle het dit geniet by ons. Ons hoop om julle gou weer te verwelkom. Lana en Jane

A Hilltop Country Retreat
Gernot H - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gernot H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi plek in stil area geleë. Personeel was baie vriendelik en behulpsaam.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

A Hilltop Country Retreat se terugvoer

Baie dankie dat julle ons gekies het vir julle kuier in Swellendam. Bly julle het dit geniet, ons hoop ons sien weer een van die dae. Lana & Jane

A Hilltop Country Retreat
Johann B - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die ideale plek vir heerlik ontspan in puik geriewe en in mooie natuur omgewing.

Ons kom beslis weer na hierdie pragtige huisvesting met sy puik diens en gasvryheid. Beslis 'n wenresep.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

A Hilltop Country Retreat se terugvoer

Baie dankie vir jul terugvoer Johann, dit word baie waardeer. Bly julle het die kuier by ons geniet en ons hoop om julle sommer gou weer terug te verwelkom.

Groete,
Lana en Jane

A Hilltop Country Retreat
Pieter J - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Doelmatig vir oorslaap.

Aangename ontvangs! Goed toegerus vir oorslaapbehoeftes. Ruim vertrekke.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

A Hilltop Country Retreat se terugvoer

Dankie vir die terugvoering Pieter. Ons hoop julle kan sommer gou weer by ons kom kuier. Lana en Jane

A Hilltop Country Retreat
Lea S - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lea S
Enkelreisiger

Fantasties. Beste in Swellendam.

Bespreek gerus hier. Die beste verblyf in Swellendam. Stil, rustig, alles wat nodig is en van hoogstaande gehalte.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

A Hilltop Country Retreat se terugvoer

Baie dankie vir julle wonderlike terugvoering. So bly julle het die kuier by ons geniet, ons hoop om julle sommer gou weer te verwelkom. Lana

A Hilltop Country Retreat
Tracey C - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tracey C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het dit baie geniet.

A Hilltop Retreat is rustig en ons het dit baie geniet. Die personeel is baie vriendelik en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

A Hilltop Country Retreat se terugvoer

Ons hoop om julle sommer gou weer terug te verwelkom by A Hilltop Country Retreat.

A Hilltop Country Retreat
Jeanine P - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jeanine P
Saam met vriende

Baie lekker gebly.

Ons het in kamer 7 gebly. Lieflike spasie en baie gesellig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

A Hilltop Country Retreat se terugvoer

Dankie Jeanine vir julle terugvoering. Ons hoop julle beplan sommer gou weer 'n kuier by ons in Swellendam. Ons sal julle graag wil verwelkom. Lana en Jane

A Hilltop Country Retreat
Laura S - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Laura S
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Huis weg van die huis.

Uiters vriendelike ontvangs, pragtige decor met alles wat ons sou wou he, insluitend 'n groot vuurmaakplek. Ons het 'n verniet 'upgrade' gekry en in die groot familiehuis gebly, wat ongelooflik was na 'n lang dag op die pad. Die omgewing is baie stil en die verniet sjerrie en wifi het ons laat voel asof ons regtig waardeer is. Hulle gee meer as wat hulle vra.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mariette L - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mariette L

Uitstekend.

Het ons kuier baie geniet. Sal verkies dat daar Rooibostee ook beskikbaar is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Claude S - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Claude S
Gesin met klein kinders

Very friendly staff, great stay.

Just like on the photos. The staff were very friendly and helpful. Really enjoyed our stay and will visit again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lynette C - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette C

Onverbeterlik in alle opsigte.

Soos die naam aandui was dit werklik 'n "retreat". Ons verwagtinge is oortref - die tarief baie billik, baie netjies en ons kan beslis nie nalaat om melding te maak van die uiters vriendelike diens van Lana en Jane nie. 'n Opvolg besoek - sonder twyfel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Samantha F - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Samantha F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfek en fantasties.

Ons het ongelooflik lekker gebly by A Hilltop! Ons het twee aande daar gebly en is opgegradeer na 2 slaapkamer, 2 badkamer huis. Alles is ongelooflik skoon en netjies en die ontvangs was baie welkom en vriendelik. Daar is absoluut niks om te kritiseer van hierdie wonderlike plek nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Deon S - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Deon S
Enkelreisiger

This facility is clean, comfortable and fine for a stop-over.

The room is large and comfortable. Bed and bedding was excellent. Kitchenette was not really up to the same high standard. Under-worktop cupboard does not give a very hygienic appearance. Cutlery a hotch-potch variety. The selfhelp bar-fridge, welcoming sherry and rusks for breakfast were all appreciated. The bathroom lighting leaves much to be desired! Shower may be modern minimalistic (clinker brick dividing wall, epoxy-coated plaster floor, no shower curtain), but one does "involuntarily curl up one's toes!" Unfortunately, the French couple in the adjacent room had a late night. With this sort of layout, it is however unavoidable and actually is to be expected when a guesthouse offers multiple rooms. My unit did not have a fireplace, but it was not really required.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Dit is skoon, gerieflik en geskik vir oornag.

Die kamer is ruim en gerieflik. Puik bed en beddegoed. Kombuisie nie regtig op dieselfde hoë standaard nie. Dit lyk nie baie skoon onder die toonbank nie. Die eetgerei is hotch-potch. Ons het dei selfhelp-yskassie, sjerrie en beskuit vir ontbyt baie waardeer. Die badkamerlig is baie flou! Die stort is dalk modern en minimalisties (klinkersteen skeidsmuur, epoxy pleistervloer, geen stortgordyn), maar mens kan nie anders as om "jou tone omhoog te hou nie!". Ongelukkig het die Franse paartjie langsaan 'n laat nag gehad. Met hierdie soort uitleg is dit onafwendbaar en en mens kan dit seker verwag as 'n gastehuis klomp verskillende kamers bied. My eenheid het nie 'n kaggel gehad nie, maar dit was ook nie regtig nodig nie.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willem V - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Willem V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wat jy sien is wat jy kry, baie lekker plek!

Die plek is stylvol met alles wat 'n mens benodig. Die mense ontvang jou werklik goed en jy voel sommer tuis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Talita B - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Talita B
Gesin met klein kinders

Uitstekend!

Alles was daar wat mens benodig en met soveel netheid en styl. Ons het dit baie geniet. Sal beslis weer daar bly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jan R - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie baie geniet, dankie vir alles.

Ons het dit baie geniet om daar te bly. Almal was baie vriendelik en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adri D - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adri D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfekte wegbreeknaweek!

Mooiste ligging en die perfekte winterwegbreeknaweek wat ons gesoek het! Die kaggel maak die atmosfeer lekker cosy! Beslis die plek om na weg te breek! Baie dankie vir als en die puik diens! Sal beslis weer kom!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Herman V - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Herman V
Gesin met klein kinders

Baie lekker gebly.

Baie netjies en almal het dit baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wida C - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wida C
Saam met vriende

Fantasties.

Baie mooi en goed georganiseerd. Aandag aan detail en gerief is perfek. Sal graag weer daar wil tuisgaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elsa M - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsa M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties, vriendelik, behulpsaam en aan te beveel.

Die ontvangsdame het ons baie vriendelik ontvang al was dit al na 20:00 in die aand. Sy het ons 'n kaart met alle besienswaardighede in Swellendam gegee. Sy het ons 'n paar restaurante aanbeveel, die spyskaarte gegee om te lees en te besluit waar ons wou eet. En toe ons klaar besluit het het sy vir ons ook nog n bespreking gemaak. Die kamers is skoon en baie netjies. Die badkamers was ook baie skoon en netjies. Die omgewing waar dit geleë is is baie mooi en die uitsigte moet beleef word. Jy voel sommer tuis as jy daar oornag. Ons sal definitief dit aanbeveel vir enige iemand en ons sal ook definitief weer daar 'n bespreking maak as ons vanuit Nederland weer Kaap toe gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lindsay T - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindsay T
Saam met eggenoot / lewensmaat

A peaceful, relaxing and comfortable stay.

We found the accommodation to be a very high standard and would return in future.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willem D - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Willem D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie teleurstellend.

Die persoon by ontvangs was baie onbevoeg en het nie geweet hoe om gaste te ontvang nie. Kamers was slordig en nie skoon nie. Jy kry die gevoel dat alles half klaar is, en dat die werk aan die plek nog gedoen moet word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mariaan J - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariaan J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik.

Ons was net 1 nag daar maar dit was baie aangenaam, hoogs aan te bevele. Enigste nadeel is dat hulle nie ontbyt bedien nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dawid V - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawid V
Gesin met klein kinders

Vriendelik, netjies, waarde vir geld.

Aangename ontvangsdame, Lana het die tyd geneem om verskeie hoogtepunte van die dorp uit te wys en met 'n kaart restaurante aanbeveel om te besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karen O - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklik en vriendelike verblyf. Alles tot ons beskikking.

Die ligging was perfek. Die kamer was groot en gemaklik. Hulle het regtig uit hulle pad gegaan om ons te verwelkom en op ons gemak te laat voel. Dit is 'n plek wat ek graag aan ander wil aanbeveel. Geniet elke oomblik daarvan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louise V - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise V
Besigheidsreis

Dit was puik.

Ek sal definitief weer van hulle gebruik maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Koba M - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Koba M
Gesin met klein kinders

Puik diens!

Baie vriendelike diens. Sal beslis weer daar bly! Kamers was netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ina B - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ina B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties!

Absoluut fantasties! Heerlik rustig, snoesige beddegoed! Ons het lekker gekuier om die kaggel elke aand!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Estani D - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estani D
Gesin met klein kinders

Gesinsverblyf met jong kinders.

Ons het heerlik gebly, die kamers is ruim, netjies, goed toegerus en pragtig. Die tuin is pragtig en personeel goed opgelei en vriendelik. Ons sal enige iemand aanbeveel om Hilltop te besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mezuidah A - Jun 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Mezuidah A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ek was teleurgesteld in die kamer: geen uitsig of privaatheid.

Ek moet wel sê dat Jane baie gaaf en vriendelik was.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maureen A - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Maureen A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very enjoyable we only stayed one night.

We found it very comfortable.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gaby B - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gaby B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very satisfied throughout.

Top notch service from start to finish. We were welcomed when we arrived there and everything was explained to us about breakfast, how the television worked etc. Very clean room and bathroom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sinria W - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sinria W
Saam met vriende

Netjies en bekostigbaar!

Vriendelike ontvangs. Rustige atmosfeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Giles S - Okt 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Giles S
Saam met eggenoot / lewensmaat

The most perfect place to relax and unwind.

From the minute you arrive, you are made to feel welcome and at home. Jane is so friendly and professional, and always ready to help and recommend interesting things to see. The place is clean, peaceful and well maintained. What a wonderful and inspiring retreat for recharging the batteries.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bettie J - Aug 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Bettie J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en ontspannend!

Met aankoms is ons vriendelik gehelp, besienswaardighede is uitgewys en restaurante is aanbeveel. Die omgewing is mooi. Die kamers is goed toegerus en die badkamer het 'n verrassende moderne voorkoms. Die bed slaap soos 'n droom!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stuart S - Mrt 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Stuart S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very enjoyable stay

Had a nice relaxed time. Will recommend it to friends.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rita V - Sep 2012
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rita V
Enkelreisiger

The most amazing B&B I have stayed in. Really, really professional, friendly, and clean.

I will not stay anywhere else in Swellendam. A Hilltop is by far the nicest B&B I have stayed in. Every need is catered for. The surrounding mountains are awe-inspiring. Just the best!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 050
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 050
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 050
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Bergsiglaan 7, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAKaLxMCqC08YqSe5mDGK6hjQ03VQI0FO5o4QQKpWfOszoWzhMbO?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag (plek vir 2) 85 5 1 5 7 Bergsig Avenue Swellendam 6740 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -34.013966436997 20.446203317791