A Hotel Kuruman

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

A Hotel Kuruman bied verblyf naby die middedorp van Kuruman in die Noordkaap. Dit is net 100 m van die Spar, Spur, KFC, McDonalds en 'n Debonairs af. Dit is die ideale oornagplek vir gaste wat van Johannesburg na Namakwaland of die Kgalagadi Transfrontier Park reis.

Gaste het 'n keuse tussen en suite-kamers met 'n enkelbed, dubbelbed of 2 enkelbeddens. Die kamers het elk lugversorging, 'n TV met sekere DStv-kanale, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n kluis.

Die gastehuis bied opsionele ontbyt en aandete in die groot eetarea net langs die ontvangs.

Die perseel is beveilig met toegangsbeheer, 'n elektriese heining en 'n alarmstelsel. Parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kenmerke

  •  Veilige Parkering

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis

Hier praat ons

  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na A Hotel Kuruman gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R600 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za