Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

A Knights Rest

Gastehuis
Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Punctata-straat, Theresa Park, Pretoria, 0155, Gauteng
  • Geen kinders onder 11
  • Vanaf R850 R765 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

A Knight's Rest is 'n gastehuis wat in die noordelike deel van Pretoria geleë is. Die gashere bly op die perseel en dit is die perfekte plek as jy op soek is na 'n blyplek met 'n gesellige atmosfeer.

Dit beskik oor groot, gerieflike en unieke en suite-slaapkamers met volledige en suite-badkamers. Elke kamer het 'n TV, lugversorging, tee- en koffiemaakgeriewe en gratis WiFi. Dit is die ideale plek om te ontspan na 'n harde dag se werk te danke aan die grasdak-lapa, teetuin met 'n voëlhuis en koivisdammetjie, swembad en spa (op versoek). Gaste kan saans lekker in die lapa ontspan met 'n glas wyn, braai, gesels, speletjies speel of flieks kyk. Ontbyt word elke oggend in die lapa of in die teetuin voorgesit en gaste kan op versoek waar hulle wil eet.

Die gastehuis is gerieflik oorkant die straat van 'n gholfbaan, supermark, restaurante, wegneemrestaurante, kroeë, OTM'e, vulstasies, haarkappers, en vele meer geleë. Kom bly by ons.

Ons sien uit daarna om jou te verwelkom.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Groot 5
  • Wildritte
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Sekretariële Geriewe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 5 resensies vir A Knights Rest
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Punctata-straat, Theresa Park, Pretoria, 0155, Gauteng
  • Gaste dink A Knights Rest het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R850
R850 R765
per nag, vir 2 mense
Vanaf R850
R850 R765
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Punctata-straat, Theresa Park, Pretoria, 0155, Gauteng
  • Geen kinders onder 11
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAstxzM7ReV9z625yCcslllNCoiPDUPGAeX4CBLYwRVLUlPkKr83?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R850 nouVanaf R765 per nag, vir 2 mense 5 5 1 5 Punctata Street Theresa Park 0155 Gauteng 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.67742 28.151017