Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

A Knight's Stay

Gastehuis
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Pinewood-straat 39, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R665 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

A Knight's Stay is 'n ongerepte eenheid in Somerset-Wes en bied maklike toegang tot Kaapstad en die internasionale lughawe, asook na verskeie winkelsentrums en markte.

Die eenheid is op die eienaar se eiendom, maar het 'n aparte ingang. Die kamer het 'n dubbelbed, 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet, wasbak, mikrogolfoond, ketel, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n eettafel met 2 stoele en basiese eetgerei en breekware. Gratis WiFi is beskikbaar.

Gaste is welkom om die sitarea te geniet, of om van die stoep gebruik te maak om 'n vroeë oggendkoffie of 'n skemerkelkie te drink, middagete te eet of om te braai. Koel af in die swembad of ontspan net met 'n boek. Veilige parkeerplek word voorsien.

Slaapplek

’n Bespreking by A Knight's Stay sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Skoonheidskliniek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 10 resensies vir A Knight's Stay
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.5/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Sue Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Jaar gelys 4

Ligging

  • Pinewood-straat 39, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
  • Gaste dink A Knight's Stay het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R665
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R665
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Pinewood-straat 39, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9241e43d4deefeae2ac07c4f030eadd5acf891a4fe5bf6ae1e635d35b71f85773e9b283e5ff81172cd731a76bc51ef48e176?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R665 per nag (plek vir 2) 10 5 1 5 Pinewoods Street Somerset West 7130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -34.07458 18.85059
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem