Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

A La Martha's Air-port Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3de Laan 9, Walmer, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
  • Geen kinders onder 18
  • Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

A La Martha's Air-port Guest House is in Gqeberha (Port Elizabeth) geleë in die woonbuurt Walmer. Ons bied kwaliteit-verblyf en gemaklike akkommodasie vir vakansiegangers en sakereisigers.

Die gastehuis het 9 individueel versierde kamers, 'n lieflike eetkamer en 'n vriendelike gasheer/-vrou wat wag om jou te ontmoet. Daar is 'n pragtige swembad en 'n tropiese vistenk wat bydra tot die heerlike verblyf.

Ons is net 800 m van die lughawe af en naby strande, winkelsentrums, restaurante en kroeë. Die Boardwalk Casino en vermaaksentrum, sportstadions en gholfbane is ook naby.

Gaste het maklike toegang tot die Addo-Olifantpark, heelwat wildreservate, die Tuinroete en die Sonskynkus. Gqeberha (Port Elizabeth) is 'n malariavry-gebied en bied doendinge soos skubaduik, eko-roetes, bootvaarte en seiljagvaarte.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Groot 5
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 4 resensies vir A La Martha's Air-port Guest House
Netheid
4.8/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • 3de Laan 9, Walmer, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
  • Gaste dink A La Martha's Air-port Guest House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3de Laan 9, Walmer, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAda553267ab3ac0fef5d822d21bc91b0403e8ff7c1759961bb20e0192ecff58a38b9ead67193101d94f0b98ccb9690e27ed57?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense 4 5 1 5 9 Third Avenue Walmer 6070 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.977930555556 25.607191666667