LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by A La Mer | LekkeSlaap
+9

A La Mer

9 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 9 resensies vir A La Mer
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.8/5
Elsabe M - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsabe M
Saam met vriende

Mooiste see-uitsig en lekker ruim huis, netjies.

Lekker ruim huis met groot stoep wat oor die see uitkyk. Netjies, alles wat jy benodig is daar, beslis 'n kuier weer in toekoms.

Elmarie P - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie P
Gesin met tieners

Mooiste uitsig oor die see.

Die pragtige, ruim huis is die perfekte akkommodasie vir 'n gesinsvakansie. Lieflik ingerig en huislik. Ruim kuiervertrek wat uitkyk oor die see en mooiste sonsondergang. Slegs 400 m tot op die strand. Lekker stoep en braai-area wat ook 'n uitsig oor die see geniet. Ons beveel dit graag aan.

Nd S - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nd S
Saam met vriende

Dankie, dit was die moeite werd om 1040 km te ry om hier te gaan rus.

Baie mooi, skoon plekkie en binne loopafstand van die see. Pragtige uitsig vanaf die leefvertrek en braai-area oor die see. Het die mooiste sonsondergang oor die see sommer vanaf die braai-area gekyk.

Julian S - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Julian S
Gesin met klein kinders

Dit was 'n lekker rustige wegbreek van die besige stadslewe.

Lekker rustige plek. Mense is vriendelik en verwelkomend.

Chrisna A - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chrisna A
Gesin met klein kinders

Skoon, netjies en veilig. Goed geleë en beslis 'n tweede besoek werd.

Ons het baie lekker gebly, die see-uitsig vanaf die woonarea en braaiplek maak die vakansie. Baie tevrede.

Anita D - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anita D
Saam met vriende

We had a very pleasant stay in this beautiful, clean, very nicely decorated proud home.

A La Mer is a very proud and clean Guest House, beautifully decorated with style. We would go back there any day. The house is within close walking distance to the beach and in a safe and lovely environment in McDougal Bay, approximately four kilometres from Port Nolloth.

Dirk P - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Dirk P
Saam met vriende

Baie gemaklik maar vir veiligheid moes een van drie motors by 'n ander huis geparkeer word. Dit was deur die buurtwag aanbeveel.

Sien sterre.

Michell L - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michell L
Saam met vriende

Very relaxing and beautiful.

Very relaxing and beautiful house with a great view.

Sanet V - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanet V
Saam met vriende

Heerlike vyfster-huisie.

Besonderse huis met 'n goeie ligging. Lekker gerus en gekuier.

A La Mer's terugvoer

Dear Sanet,
I am so happy that you enjoyed your stay at A La Mer! I do try to make it as comfortable and pleasant as I can. Always thinking how I would like to find a Beach house that I rent. Thank you for letting us know how you enjoyed your stay. Hope to have you over again some time.
Kindest regards,
Pet

A La Mer
Vanaf R1 980
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 980
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 980
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Flamingostraat 1148, Port Nolloth, 8280, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGZkYTViNzRjLTcyY2ItNGI3My05ZTI5LTZhYWJhNDNjMTAwYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 980  per nag (plek vir 6) 9 5 1 5 1148 Flamingo Street Port Nolloth 8280 Noord-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -29.290544341712 16.878502521149
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!