A La Mer Guest House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

A La Mer Guest House bied verblyf in St Lucia, 'n dorpie wat in die Wetland Park geleë is en ryk aan waterweë, seekoeie, krokodille, voëllewe en inheemse plant- en voëllewe is. 'A La Mer' is Frans vir ''n plekkie by die see' en aangesien dié gastehuis slegs 'n paar minute se stap van St Lucia se strand is, is die naam heel gepas.

A La Mer Guest House bied verblyf in 6 kamers met enkel-, dubbel-, koningingrootte- of 2 enkelbeddens. Elke kamer het 'n en suite-badkamer, 'n plafonwaaier, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n haardroër.

'n Kontinentale ontbyt of 'n Engelse ontbyt word elke oggend bedien.

Gaste maak gebruik van 'n gemeenskaplike kombuis wat apart is van die hoofkombuis. Dit is met 'n gasstoof, vrieskas, eetgerei, mikrogolf, ketel, glase, bekers en borde toegerus. Die gaste-sitarea het 'n TV met sekere DStv-kanale en lei na 'n pragtige houtdek met 'n uitsig oor die dam. Daar is parkeerplek op die perseel.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Swem

Geriewe

  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na A La Mer Guest House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R960 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za