LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by A Little Guesthouse | LekkeSlaap
+119

A Little Guesthouse

Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 448 resensies vir A Little Guesthouse
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Amelia C - Apr 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amelia C

Tuis.

Annelie het ons tegemoetgekom in elke moontlike opsig die reën het al ons familiebyeenkomsplanne in die wiele gery en A Little Guesthouse het ons in elke opsig ons bygestaan en 'n afdak met toemaakseile en heaters beskikbaar gestel, ek kan vir seker hul aanbeveel.

Pierre D - Apr 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre D
Besigheidsreis

Uitstekende aandag gegee aan klein goedjies wat verblyf weg van die huis af draagbaar maak. Goeie kwaliteit beddegoed.

Baie aangename oornag verblyf. Sal beslis aanbeveel.

Nico G - Apr 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik.

Gerieflik en vriendelik.

Elmar V - Apr 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmar V
Saam met vriende

Prakties en perfek.

Baie effektiewe hantering van aankoms en vertrek. Netjiese en skoon eenheid. Perfekte plek vir die moeë reisiger. Goed geleë naby die N1.

A Little Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir jou gawe boodskap. So bly die julle het die aankoms en vertrek, effektief gevind, die kodes maak dit maklik. Hoop julle slaap weer hier oor. Groete Annalie en span.

A Little Guesthouse
Stefanie M - Apr 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefanie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie waarde vir geld. Alles wat jy nodig het en nog meer. Uiters netjies. Sal vir enige iemand aanbeveel.

Sal weer daar oornag.

A Little Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer en dat julle ons sal aanbeveel.
Sien uit na die volgende keer wat julle weer hier oornag.
Groete

A Little Guesthouse
Liz F - Apr 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liz F

Ek het vir my kind gaan kuier wat op universiteit is. Ons twee het daar gaan bly vir 'n aand.

Die plek is baie netjies ingerig. Dit het regtig alles wat jy sal nodig hê. DSTtv, radio, tydskrifte om te lees as jy nie enige van die ander 2 wil doen nie. Die plek is ook baie skoon. Dis net so buite Bloemfontein en dit voel of jy so bietjie nader aan die natuur is. Eetplekke en Bloemfontein is naby indien jy soontoe sal wil gaan. Sal weer soontoe gaan.

A Little Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir die deeglke terugvoer. Ons kan dit sommer as 'n advertensie gebruik. Waardeer dit baie. Was regtig lekker om julle te ontmoet. Groete Annalie

A Little Guesthouse
Louw C - Apr 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louw C
Gesin met klein kinders

Rustig, mooi en privaat.

Die gastehuis is mooi uit die stad geleë weg van die geraas van verkeer. Rustig en mooi tuine. Baie privaat. Voel soos op die plaas. Kamers netjies. Mense baie vriendelik en beleef. Sal definitief weer daar kuier.

Santie J - Feb 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Santie J
Gesin met tieners

Gerieflik, goed toegerus en die ligging is ideaal vir oornag doeleindes.

Gerieflik, goed toegerus en die ligging is ideaal vir oornag doeleindes. Ontvangs is maklik want jy kry 'n hekkode en sleutels is in 'n kluis, so jy kan letterlik stop en bly. Ons het 'n selfoon charger daar vergeet en Annalie het ons laat weet, sy wou dit aanstuur maar ons het sommer op pad terug Kaap toe dit gaan oplaai. Annalie en al die personeel daar laat mens regtig welkom voel, dit was al ons derde keer wat ons daar oornag het en dit is my "go to" oornag van Kaapstad na Pretoria.

A Little Guesthouse se terugvoer

Dankie vir jou boodskap, die "go to" oornag en die vertel van hoe jy die verblyf hier ervaar het. Sien julle weer. Groete Annalie en die span.

A Little Guesthouse
Leatitia D - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leatitia D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese, veilige verblyf.

Die gastehuis kan met gerustheid aanbeveel word. Die eenheid is netjies en veilig en as bonus naby aan winkelsentrums geleë. Ons sal definitief weer by A Little Guesthouse bespreek.

Gp G - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gp G
Gesin met tieners

Altyd lekker.

Vriendelik behulpsaam en altyd 'n plesier om daar te bly.

A Little Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir die boodskap. Dit is vir ons altyd 'n plesier om julle te ontvang. Hoop ons sien julle vinnig weer.
Groete
Annalie

A Little Guesthouse
Paula N - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Paula N
Gesin met tieners

Very nice and clean.

We stayed in a 4 sleeper. Really nice and clean with great service. One of the beds in the front area(kitchen) was incredibly uncomfortable. Also, think if you maybe invest in a swimming pool, more people will like to stay over.

A Little Guesthouse se terugvoer

Thank you for the feedback on your stay.
I think you stayed in one of the budget rooms. We do add a stretcher to the unit on request that could be uncomfortable. I would suggest to rather pay more next time to stay in a comfortable family room.
We would love to have a swimming pool as well and will invest in one the moment we are back on track.
Regards, Annalie.

A Little Guesthouse
Hesri S - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hesri S
Gesin met tieners

Oornag-verblyf saam met gesin.

Baie netjies en skoon, kon met gerustheid ontspan. Ligging ook baie goed met betrekking tot nabyheid van winkelsentrums en eetplekke.

A Little Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer. Die liggings is ook vir ons wat hier bly, 'n groot pluspunt. So naby alles. Hoop ons sien julle weer.
Groete, Annalie.

A Little Guesthouse
Marguerite H - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marguerite H
Gesin met klein kinders

Netjies, skoon, gerieflik en genoegsaam.

Ideaal geleë, volledig en genoegsaam.

A Little Guesthouse se terugvoer

Dankie vir die terugvoer in 'n neutedop. Die 3 woorde sê alles. Groete Annalie

A Little Guesthouse
Kobus H - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus H
Gesin met klein kinders

Netjies en skoon.

Baie lekker en rustig. Baie goeie diens. Sal enige tyd weer daar bly.

A Little Guesthouse se terugvoer

Dis is goed om te hoor dt julle ook die rustigheid geniet het en dankie vir die goeie diens. Ek waardeer dit. Groete, Annalie.

A Little Guesthouse
Pierre B - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre B
Gesin met klein kinders

Heerlik en netjies!

Sal weer daar bly en dit aanbeveel enige tyd!

A Little Guesthouse se terugvoer

Baie dankie. Sien uit na die volgende keer. Groete Annalie

A Little Guesthouse
Charles W - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charles W
Gesin met tieners

For the one night we stayed there, the accommodation was completely acceptable and reasonably priced.

The accommodation was small and efficient, which for one night was fine. It would not have been so pleasant for a longer stay.

A Little Guesthouse se terugvoer

Thank you for the feedback. Regards Annalie

A Little Guesthouse
Marthinus K - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marthinus K
Gesin met tieners

Lekker geslaap, eenheid was net regte grootte.

Badkamer was so bietjie beknop vir my, min beweegspasie. Geriewe is netjies, sal beslis julle aanbeveel.

A Little Guesthouse se terugvoer

Dankie vir die terugvoer. Dalk wanneer jy ons aanbeveel te noem dat eenheid 5 se badkamer groter is en eenheid 6 wat toegang het tot die ekstra twee badkamers met genoeg beweegspasie.
Groete Annalie

A Little Guesthouse
Lizelle W - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle W
Gesin met tieners

Netjies, mooi omgewing en groot genoeg vir ons gesin van 5.

Sien sterre.

A Little Guesthouse se terugvoer

Dankie vir die deel van julle ervaring en die 5-ster toekenning. So 'n boodskap is 'n groot aansporing. Groete, Annalie.

A Little Guesthouse
Hanli C - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanli C
Gesin met klein kinders

Pragtige, rustige, stil verblyf.

Perfekte oornagplek. Heerlik stil weg van die stadsgedruis. Baie naby aan winkels en restaurante.

A Little Guesthouse se terugvoer

Baie dankie. Bly julle het ook die stilte waardeer. Groete, Annalie.

A Little Guesthouse
Hermanus A - Des 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hermanus A
Gesin met tieners

Vinnige oorslaap vanaf die Kaap terug Pretoria toe.

A Little Guesthouse is baie goed ingerig en verskaf alles wat jy sou nodig kry. Selfs liggies, gasstofie, ens. indien daar "loadshedding" sou wees. Baie netjies! Sal verseker weer in die toekoms daar oorbly.

A Little Guesthouse se terugvoer

Dankie. Hoop ons sien julle weer volgende Desember. Groete, Annalie.

A Little Guesthouse
Roschaan B - Des 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roschaan B

Baie ontspannend.

Dit was baie lekker om daar te bly. Het veilig ook gevoel.

A Little Guesthouse se terugvoer

Dankie. Dis goed om te hoor dat julle veilig gevoel het, want dis 'n baie belangrike punt ook vir ons wat hier bly. Groete, Annalie.

A Little Guesthouse
Marlinda B - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlinda B
Gesin met tieners

Eenvoudig fantasties!

Perfek geleë naby ons trouvenue. Veilig en baie, baie netjies. Alles wat ons nodig gehad het vir 'n perfekte wegbreeknaweeek.

A Little Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir die goeie terugvoer. Was so lekker om julle te ontmoet wat so positief is en entoesiasme uitstraal. Hoop daar is weer 'n troue naby ons sodat julle weer hier kan bly.
Groete,
Annalie

A Little Guesthouse
Attie R - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Attie R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangename netjiese verblyf.

Die eenhede is prakties en luuks ingerig. Die ligging is gerieflik naby restaurante geleë en die plek self is veilig en in 'n pragtige natuur omgweing geleë. Ons het die plek terdeë geniet.

A Little Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir die boodskap. Was baie lekker om julle hier te hê en om dan nog hierdie terugvoer te ontvang, is baie spesiaal. Groete, Annalie.

A Little Guesthouse
Igna D - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Igna D
Gesin met tieners

Skoon goed toegeruste blyplek.

Baie mooi tuin, baie goed toegeuste kombuis. Welkome ontvangs met vooraf baie duidelike kommunikasie en baie inligting om ons verblyf baie gemaklik te maak. Ons sal beslis weer gaan oorbly.

A Little Guesthouse se terugvoer

Wow dankie. Bly dat die kombuis aan julle behoeftes voldoen het. Ons geniet ook die rustigheid van die tuin saam met ons gaste. Ons stuur graag al die inligting om te verhoed dat gaste verdwaal oppad na ons toe. Hoop ons sien julle spoedig weer. Groete Annalie

A Little Guesthouse
Lala K - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lala K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Veilige oornagstop.

Lekker stil, net buite die dorp, voel soos op 'n plaas met die hoenderhaan wat jou vroeg al vertel dis amper opstaantyd.

A Little Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir die boodskap.
Was baie lekker om julle hier te hê.
Hoop ons sien julle sommer gou weer hier by ons.
Groete, Annalie.

A Little Guesthouse
Oscar O - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Oscar O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend

Veilig, skoon, rustige hawe gedurende ons reis.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Excellent

Safe, clean, peaceful haven during our travels.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

A Little Guesthouse se terugvoer

Thank you for the "haven" in your feedback. The word says it all. Thank you. Hope to see you soon again.

A Little Guesthouse
Lize G - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Lize G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed beplan, en bevestiging was waardeer.

Sou graag waar ek gewoon het ook 'n braaiplekkie van my eie wou geniet.

A Little Guesthouse se terugvoer

Dankie vir die terugvoer Lize, ek wonder net wat was fout met die braaier en die stoele voor die eenheid waar jou man, Clifford, gebly het? No 7. Die braaier was onder die seil?

A Little Guesthouse
Nickolet V - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nickolet V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike geriewe en veilig.

Veilige en pragtige omgewing. Geriewe maak vir 'n heerlike wegkom.

A Little Guesthouse se terugvoer

Dankie vir die terugvoer en dat jy verwys na die geriewe, veiligheid en ons omgewing. Dit wys ons net weer wat vir ons gaste belangrik is en dis vir ons kern belangrik om te weet. Hoop ons sien julle weer.

A Little Guesthouse
Jaco D - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jaco D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, veilig en gemaklik

Ons het net oornag op pad Limpopo toe, maar dit was soos altyd lekker rustig/ 'n gemaklike inbook en uitbook en fantastiese verblyf.

A Little Guesthouse se terugvoer

Dankie vir die terugvoer. Bly die in-en uitboek het vir julle maklik gewerk. Altyd lekker vir ons as julle hier oorbly. Groete Annalie

A Little Guesthouse
Blackie D - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Blackie D
Enkelreisiger

Baie lekker en baie mooi.

Baie mooi in die natuurwegbreek uit die stad se geraas. Die springbokkie op die erf is baie mooi om te sien. Ek hou baie van die erf dit is mooi.

A Little Guesthouse se terugvoer

Dankie. Ons geniet ook die mak springbokkie. Groete Annalie

A Little Guesthouse
Dario D - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dario D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Quick stopover on the way to Cape Town

Great little spot, well thought through for visitors making a stopover. Unfortunately the gas in the heater had run out and there was no blinds/curtain over the main door, but otherwise a great spot.

A Little Guesthouse se terugvoer

Thank you for the feedback. Sorry about the gas. We always have a supply ready, just let me know next time. I will cover the glass door. As it is a private door, I thought the guests would enjoy more light in the unit, but I will look into it. Regards Annalie

A Little Guesthouse
Susra V - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susra V

Ons eerste besoek aan Bloemfontein en danksy die lekker verblyf en goeie raad was dit onvergeetlik!

Die inboekproses was maklik en is daar deurentyd met ons gekommunikeer. Ons is ingelig rondom die naasste winkels/restaurante en die Boeremark op 'n Saterdag (dit het ons vreeslik geniet). Die verblyf het aan al ons vereistes voldoen en het ons niks kortgekom nie. Alles is skoon en netjies en is ons eenheid selfs die Saterdag skoongemaak. Daar is 'n lekker rustige atmosfeer, voel asof mens weg is van die stad se gejaag alhoewel dit naby aan oulike winkelsentrums is. Die diens en gasvryheid is puik! Ons sal definitief weer besoek!

A Little Guesthouse se terugvoer

Sjoe, dis nou 'n gawe, vriendelike en deeglike resensie. Dis so lekker om te hoor dat julle alles raaksien wat ons doen en dit ook waardeer.
Ek dra die boodskap oor aan die personeel ook, want dis ook 'n groot pluimpie vir hulle. Ons fokus is op goeie kommunikasie en 'n maklike inboeksisteem. Bly dit het vir julle gewerk.

Ons gastehuis is goed geleë. Ons is naby die stad en winkels, die N1, en ons ervaar ook 'n rustigheid wanneer ons buite sit en oor die veld kyk. Dit is ook een van die groot redes waarom ons 35 jaar terug die grond gekoop het.

Hoop ons sien julle weer.

A Little Guesthouse
Harry H - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Harry H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oornagverblyf na reis van meer as 800 km.

A Little Guest House het alles gebied wat ons nodig gehad het, insluitende 'n elektriese kombers vir die benede vriespunt temperature in Bloemfontein. Ons is vriendelik deur die eienaar ontvang, en die intekenreëlings, bv. hek- en sleutelkaskodes is betyds en volledig vooraf aan ons gekommunikeer. Ons sal weer daar gaan bly as die geleentheid hom voordoen in die toekoms.

A Little Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer.Ons weet dit neem tyd om die boodskap te stuur en ons waardeer julle moeite. Die elektriese kombers op ons beddens, soos op elke bed in die gastehuis, red ons ook in die koue dae. Dit is goeie nuus as die intekenkodes vir julle gewerk het, hoop so ook die "pin" wat ons gestuur en die aanwysings om met gemak ons plek te kry. Sal lekker wees om julle weer te ontvang. Groete, Annalie.

A Little Guesthouse
Karen S - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen S
Gesin met tieners

'n Goeie stopplek vir 'n nag op reis.

'n Lekker skoon woonstel met al die nodige items. Ekstra spesiale aandag is gegee in die vorm van warmwaterbottels, komberse ens.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

A great stop over for a night whilst travelling.

A nice clean flat with all the items needed. Extra special attention is given by providing hot water bottles, blankets, etc.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

A Little Guesthouse se terugvoer

Thank you :))

A Little Guesthouse
Maryka N - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryka N
Gesin met klein kinders

Baie skoon en netjies. Vriendelike en goeie diens.

Een aand oorgeslaap. Kamer was goed uitgerus, inklok was goed en min moeite. Goeie waarde vir geld.

A Little Guesthouse se terugvoer

Dankie vir die terugvoering Maryka, veral om te lees dat die kontaklose inklok goed vir julle gewerk het.
Groete
Annalie

A Little Guesthouse
Anli Swart S - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anli Swart S
Gesin met klein kinders

Perfek, alles wat mens nodig het en nog meer

Alles wat mens nodig het. Lekker naby aan die N1. Baie netjies, gerieflik en uitstekende kommunikasie. Ons sal altyd hier oorbly as ons deur Bloem ry. Lekker filterkoffie en beskuit.

A Little Guesthouse se terugvoer

Wow, baie dankie.
Ons sal onthou om altyd seker te maak dat daar genoeg filterkoffie in die houer is, want dit was vir ons lekker om te sien hoe julle dit geniet en waardeer.
Ons koop ons koffie by 'n plaaslike verskaffer en die gehalte is vir ons belangrik, omdat ons regte koffie"snobs" is.
Sien uit na julle volgende "kuier".
Groete Annalie

A Little Guesthouse
Jannie G - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jannie G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, stil, vriendelike ontvangs.

Heerlike nagrus, pragtige plekkie, volledige toegerus, luuks, heerlike bed, warm water en warm hartlike ontvangs. Baie dankie.

Rudi B - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudi B
Enkelreisiger

Beste verblyf ooit!

Die was seker nou een van die lekkerste en mooiste plekke wat ek in 'n lang tyd by geslaap het. Alles wat 'n mens kort is daar. Baie dankie!

A Little Guesthouse se terugvoer

Baie baie dankie vir jou terugvoer. So 'n gawe boodskap is net wat ons nodig het vir woema so op 'n Maandagoggend. Ons waardeer dit so baie.
Groete,
Annalie

A Little Guesthouse
Schalk T - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Schalk T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker oorgeslaap.

Ingelig oor nabye take-away plekke. Naby sentrum.

A Little Guesthouse se terugvoer

Dankie vir die resensie. Ons waardeer dit. Ons vind ook dat die kaart met al die winkels uitgestippel, ons gaste baie help met hulle kosbeplanning. Groete, Annalie.

A Little Guesthouse
Martin V - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Martin V
Gesin met klein kinders

Baie nice!

Lekker plaasatmosfeer.

A Little Guesthouse se terugvoer

Dankie. Hoop ons sien julle gou weer.

A Little Guesthouse
Francois R - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Francois R
Saam met eggenoot / lewensmaat

In Bloemfontein oornag op pad na Wildtuin vanaf Glentana.

Ons het al by vorige geleenthede by Little Guesthouse oornag. Die ligging is perfek, die akkommodasie is puik, baie netjies en baie goed ingerig. Ontvangs altyd hartlik en professioneel.

A Little Guesthouse se terugvoer

Baie, baie dankie vir julle terugvoer en vir julle ondersteuning in die grendeltydperk verlede jaar. Ons waardeer dit so baie.
Groete,
Annalie

A Little Guesthouse
Elizabeth G - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elizabeth G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stil en rustig.

Dankie.

A Little Guesthouse se terugvoer

Dankie, die rustigheid is ook vir ons so lekker.

A Little Guesthouse
Willem G - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Willem G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stil, netjies en bekostigbaar.

Netjiese, veilige en stil verblyf. Vriendelike effektiewe personeel. Goeie ligging.

A Little Guesthouse se terugvoer

Baie dankie

A Little Guesthouse
Tertius J - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tertius J
Gesin met tieners

Lekker oornagplekkie in rustige omgewing!

Heerlik gebly, pragtige gronde en lekker gebraai. Sal weer daar oornag!

A Little Guesthouse se terugvoer

Dankie vir die resensie. Waardeer.

A Little Guesthouse
Marnus S - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marnus S
Enkelreisiger

Gerieflike selfsorg verblyf baie naby aan N1 vir oornag.

Die akkomodasie se ligging is uiters goed en baie moeite word gedoen on dit in 'n lushof vir moee reisigers te omskep. Die akkomodasie is uiters gerieflik en die kombuis is besonder goed toegerus.

A Little Guesthouse se terugvoer

Baie dankie Marnus.

A Little Guesthouse
Mariëtte S - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Mariëtte S
Gesin met tieners

Netjies, pragtig, goed toegerus.

Pragtige plek. Netjies en skoon. Nog nooit in 'n plek gebly wat so goed toegerus is nie. Daar's tot naald en garing en skoenpolitoer. Kan dit vir enigiemand aanbeveel.

Dawie R - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dawie R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Tweede besoek.

Die feit dat ons weer hier bespreek het, spreek vanself.

A Little Guesthouse se terugvoer

Baie dankie. Dit is so lekker as gaste weer hier bly. Groete

A Little Guesthouse
Adriaan K - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adriaan K
Enkelreisiger

Baie lekker, vriendelike behulpsame diens.

Puik gastehuis. As ek 6 sterre kon gee sou ek. Eienaar baie vriendelik en behulpsaam. Diens is baie puik.

A Little Guesthouse se terugvoer

Wow, dankie. Dis regtig vir ons 'n groot kompliment. Ons hoop jy kuier gou weer hier in Bloemfontein.

A Little Guesthouse
Lourien W - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lourien W
Gesin met klein kinders

Perfek vir 'n familie wat 'n oorslaapplekkie nodig het.

Baie vriendelike en gasvrye mense wat aan als gedink het - van 'n kaart na die naaste restaurant tot vreeslike lekker beskuit vir die volgende oggend se koppie koffie! Baie naby die hoofpad! Sal definitief weer daar oorbly en aanbeveel!

A Little Guesthouse se terugvoer

Baie dankie. So bly die kaart het gehelp. Ek eet ook lekker aan die beskuit wat Teresa spesiaal vir ons bak. Sien uit na die weer oorbly.
Groete

A Little Guesthouse
Charlotte R - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlotte R
Gesin met tieners

Stil omgewing. Die beddens slaap heerlik!

Die komberse slaap soos ’n droom. Warm water, goeie fasilitetie in die eenheid en netjies met ’n persoonlike stempel!

A Little Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir die resensie. Ek moes glimlag toe ek sien waarna jy alles verwys. Lekker om te hoor wat julle alles raaksien. Dis spesiaal. Groete Annalie

A Little Guesthouse
Hannelie D - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelie D
Enkelreisiger

Privaat, gemaklik, veilig, goed georganiseer.

Waarde vir geld. Lieflike blyplek. Sal vir seker weer daar bespreek as ek weer reis.

A Little Guesthouse se terugvoer

Baie baie dankie vir die kosbare, samevatting in jou terugvoer. Ons waardeer dit baie. Hoop jy kom weer hier bly. Groete

A Little Guesthouse
Dirk H - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk H
Gesin met klein kinders

Ons verblyf was skoon en modern en dit het ons goed gepas as oornag-rusplek

Die gasvrou was vriendelik en uiters gasvry. Sy het akkurate aanwysings met ons gedeel asook nuttige en uitgebreide inligting oor die omgewing. Die lugversorging in ons eenheid was baie welkom in die somer-hitte en ons het goed uitgerus voordat ons die volgende dag verder gereis het. Ons sal graag weer daar oorbly.

A Little Guesthouse se terugvoer

Goeie nuus om te hoor, dankie.

A Little Guesthouse
Francois S - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Francois S
Gesin met klein kinders

Netjies, skoon en vriendelike diens.

Sien sterre.

A Little Guesthouse se terugvoer

Baie dankie

A Little Guesthouse
Dries D - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dries D
Gesin met klein kinders

Bly weer en weer daar.

Ek het vir die 2de keer by A Little Guest House oorgeslaap en is steeds oortuig dat dit die beste opsie in Bloemfontein of in die omtrek is.

A Little Guesthouse se terugvoer

Baie dankie. Dis altyd die beste bevestiging wat ons kan kry as gaste weer bespreek. Dis lekker om te hoor dat julle ons beskryf as die beste opsie in die omgewing. Waardeer die terugvoer baie.

A Little Guesthouse
Deon K - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon K
Gesin met klein kinders

Gerieflik

Baie skoon. Beslis 'n goeie stop op pad Kaap toe!

A Little Guesthouse se terugvoer

Baie dankie.

A Little Guesthouse
Karen S - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Karen S
Gesin met tieners

Baie skoon en netjies. Ons het lekker geslaap en dis stil en rustig op die plotte.

Alles wat jy nodig het is daar. Selfs vars beskuit vir saam met jou oggendkoffie.

A Little Guesthouse se terugvoer

Dankie, ek waardeer dit.

A Little Guesthouse
Shanene G - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shanene G
Gesin met tieners

Baie gemaklik en vriendelike diens.

Ons het oornag by die gastehuis, ons was vooraf laat weet presies hoe die ingang werk met foto's, Tannie Annelie is verskriklik dierbaar en vriendelik. Die gastehuis is baie netjies en vol toegerus, en daar is tot voorsiening gemaak met muskiet goed as nodig. Die tuin met liggies is pragtig, ons het regtig tuis en veilig gevoel. Sal beslis weer daar oornag.

A Little Guesthouse se terugvoer

Dankie. Ek moet sê julle voel al soos familie.

A Little Guesthouse
Kobus G - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kobus G
Gesin met tieners

Aangename oornag-ervaring.

Stadige internet kan wel 'n probleem wees.

A Little Guesthouse se terugvoer

Dankie vir die terugvoer. Ek is bly julle het die verbly as aangenaam ervaar. Dis waar, met baie verbruikers (25 gaste) in die gastehuis raak ons internet stadiger. Daarom dat ons vooraf sê net vir selfoon- en eposboodskappe. Ons het in Desember opgradeer na 7mbps, die vinnigste beskikbaar tans waar ons geleë is.

A Little Guesthouse
Jacques S - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques S
Enkelreisiger

Goeie akkommodasie vir oornag.

Naby aan snelweg. Als is baie maklik gemaak.

Veronica N - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Veronica N
Gesin met tieners

Lekker.

Alles wat van die boonste gestoeltes.

A Little Guesthouse se terugvoer

Baie baie dankie. In hierdie tyd met sy baie uitdagings, gee jou terugvoer ons baie moed vir aanhou.

A Little Guesthouse
Etienne V - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Etienne V
Gesin met klein kinders

Goeie waarde vir geld en naby snelweg.

Ideaal vir oornag naby die snelweg en bied goeie waarde vir geld.

A Little Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir die resensie. Dit is gerieflik dat ons so naby die snelweg is, veral as jy net wil oorslaap en vroeg wil ry. Altyd lekker om te hoor dat ons goeie waarde vir geld bied.

A Little Guesthouse
Gerda B - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda B
Saam met vriende

Aangename ervaring. Kon ons akkommodeer laat in die aand.

Stil deel van Bloemfontein naby snelweg. Baie netjies en gerieflik ingerig.

A Little Guesthouse se terugvoer

Dankie dat jy tyd gemaak het vir terugvoer. Die kodestelsel maak dit moontlik om gaste laat te akkommodeer. Dankie dat julle dit gebruik het. Groete

A Little Guesthouse
Craig S - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Craig S
Gesin met klein kinders

Comfortable, clean and quiet.

Wonder place to stay. Owner is very helpful and accommodating. Everything well set out and coordinated for ease of guests.

A Little Guesthouse se terugvoer

Your review is much appreciated. Thank you.

A Little Guesthouse
Stephen C - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephen C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfek.

Altyd lekker om weer hier te bly. Amper soos by die huis.

A Little Guesthouse se terugvoer

Dankie dankie. Beste kompliment wat ons kan kry. Dis so lekker om gaste soos julle gereeld te sien. Sien ons kuier al saam van 2016 af.

A Little Guesthouse
Hannetjie V - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannetjie V
Gesin met tieners

Reis vir beroepstoetse.

Ons het dit baie geniet by die gastehuis. Die veiligheid is baie goed!

A Little Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir julle resensie. Dis goed om te hoor dat julle dink ons plek veilig is. Ons gaste, ons personeel en ons eie beskerming is vir ons 'n prioriteit.
Groete,
Annalie

A Little Guesthouse
Marzell N - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marzell N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die verblyf by A Little Guesthouse was absoluut fantasties.

A Little Guesthouse is die perfekte, vinnige wegbreek. Dis baie netjies en bevat alles wat mens nodig het en meer. Die ligging is ook verskriklik mooi. Ons sal dit aanbeveel en definitief weer daar oorbly!

A Little Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe resensie. Dit laat ons harte warmer klop. Sien uit na julle volgende kuier.

A Little Guesthouse
Dawie R - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawie R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hoogs aan te bevele.

Hulle dink aan alles, tot in die fynste detail. Prakties, skoon, veilig, goeie ligging. Loop die ekstra myl om 'n klein kussing wat ons daar vergeet het, terug te stuur. Sal vir seker weer daar wil bly.

A Little Guesthouse se terugvoer

Dankie aan julle. Dis sleg as iets kosbaars agter bly en ons stuur dit graag aan. Hoop ons sien julle gou weer.

A Little Guesthouse
Elmarie S - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gesellig. Maklik om daar te bly. Goeie kommunikasie en gasvry.

Sal beslis aanbeveel. Altyd baie netjies. Dis die tweede keer dat ons daar bly. Sal beslis weer soontoe gaan.

A Little Guesthouse se terugvoer

Baie baie dankie vir die terugvoer. Was regtig lekker om julle weer hier te hê.

A Little Guesthouse
Hendrik V - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hendrik V
Gesin met klein kinders

Was baie netjies en aangenaam.

Netjies en aangenaam.

A Little Guesthouse se terugvoer

Dankie vir die resensie. Ons waardeer dit.

A Little Guesthouse
Sandra B - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ideale oornagplek.

Dit was baie maklik om A Little Guesthouse te vind en ons is vriendelik ontvang. Daar is aan alles gedink om gaste gemaklik en tuis te laat voel. Ons het lekker gebly en sal A Little Guesthouse aan ander gaste aanbeveel.

A Little Guesthouse se terugvoer

Dis soos goud vir ons. Dankie.
Dis vir ons so belangrik dat gaste ons maklik vind, tuis voel en lekker bly. Julle terugvoer is vir ons baie waardevol.
Dankie

A Little Guesthouse
Marnus S - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marnus S
Enkelreisiger

Baie netjies en deftige oornag-verblyf.

Geleë in 'n pragtige omgewing, baie naby aan die N1-snelweg met 'n paar bokkies wat in 'n kamp aangehou word. In SA is mens se veiligheid glad nie gewaarborg nie, maar by die instansie kan daar werklik nie meer gedoen word om hul gaste se veiligheid so ver moontlik te verseker nie.

A Little Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir die resensie wat jy geskryf het. Dis waar dat ons doen wat ons kan mbt die veiligheid. Omdat ons self hier bly, is dit vir ons 'n prioriteit.

A Little Guesthouse
Hilary K - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hilary K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Huis weg van my huis.

Dit is baie rustig en stil. Die eenheid was baie goed toegerus tot en met naald en gare ook. Ek sal beslis weer daar tuis gaan.

A Little Guesthouse se terugvoer

Dankie Hilary dat jy vir ons terugvoer gee. Die naald en gare is daar vir die noodsituasies. Dankie dat jy dit raakgesien het.

A Little Guesthouse
Monique L - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Monique L
Gesin met tieners

Presies wat dit sê: Klein gastehuis.

Die eenheid was klein, maar tog netjies en gerieflik. Ons het net een nag oorgebly.

A Little Guesthouse se terugvoer

Dankie vir die resensie. Dis waar dat dit klein is. Die eenheid is eintlik vir twee mense ontwerp, maar vir een nag se oorbly het ons later aan planne gedink om dit vir families meer bekostigbaar te maak. Eers het ons die slaapbank aangeskaf en na soveel navrae, besluit op die stretcher en matras as 'n vierdie opsie. Die beweegspasie is nou kleiner, maar tog werk dit vir families en groepe.

A Little Guesthouse
Laleetha R - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Laleetha R
Gesin met tieners

We were very happy with our stay, although it was just for 1 night.

The place is very clean and the linen smelt fresh. The shower was a bit small and seems to have had a problem recently as the tiling on the floor did not look good. However, we were very happy.

A Little Guesthouse se terugvoer

Thank you for the feedback. Glad you were happy. We will definitely follow up on the tiling. Regards

A Little Guesthouse
Corne V - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corne V
Gesin met klein kinders

Uitstekend.

Uitstekende oornagverblyf.

A Little Guesthouse se terugvoer

Baie dankie. Dis lekker om sulke terugvoer te ontvang.

A Little Guesthouse
Caren B - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Caren B
Gesin met tieners

Beslis waarde vir geld.

Skoon, netjies en die eienaar doen daai ietsie ekstra.

A Little Guesthouse se terugvoer

Goeie dag Caren,

Dankie vir die terugvoer. So bly as ons gaste die ietsie ekstra raaksien. Ons fokus daarop om dit vir ons gaste so gemaklik as moontlik te maak.

A Little Guesthouse
Corrie M - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corrie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het al 'n paar keer daar oorgeslaap en dis lekker om te weet wat om te verwag. Baie vriendelik en netjies. Alles wat jy nodig het na 'n lang reis.

Ek het ons datum van oorslaap verkeerd bespreek en gelukkig kon Annelie van A Little Guesthouse ons uithelp en die datum skuif.

A Little Guesthouse se terugvoer

Dit was als net 'n groot plesier. Was lekker om julle weer hier te hê.

A Little Guesthouse
Willem S - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem S
Gesin met klein kinders

Baie netjiese kamers. Kinders het die diere baie geniet!

Verblyf is lekker naby aan die hoofweg met baie eetplekke naby. Kamers is baie gerieflik.

A Little Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir die boodskap. Ons gaste is soms so verbaas dat ons so naby die hoofweg is en nie die verkeer hoor nie. Die diere skep 'n rustigheid wat ons ook geniet.

A Little Guesthouse
Charl B - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charl B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Baie oulike gadgets en netjies.

A Little Guesthouse se terugvoer

Dankie vir die resensie. Ons het dieselfde "gadgets" in die huis en dit verskaf ons baie plesier.

A Little Guesthouse
Etienne V - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Etienne V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik, skoon en privaat.

Lekker moderne kamer met alles daarin vir 'n oornag in 'n rustige omgewing.

A Little Guesthouse se terugvoer

Goeie dag Etienne,

Dankie. Ons poog regtig om dit vir ons gaste so gemaklik as moontlik te maak

A Little Guesthouse
Ernest S - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ernest S
Gesin met klein kinders

Uitstekend.

Bly gereeld in gastehuise maar filter koffie in kamer beslis die eerste keer, baie lekker, dankie Annalie en Gerty.

A Little Guesthouse se terugvoer

Ons is bly om te hoor jy het die koffie geniet. Ons is regte koffie snobs en hou van goeie varsgemaalde koffie. Ons deel dit graag met ons gaste. Groete, Annalie.

A Little Guesthouse
Louis K - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis K
Gesin met klein kinders

Uitstekende verblyf!

Eienaars verstaan die bedryf en behoeftes van kliënte!

A Little Guesthouse se terugvoer

Sjoe! Dankie! Dis nou 'n groot kompliment. Dit is werklik waarop ons fokus en lekker om dan sulke gawe terugvoer te kry.

A Little Guesthouse
Hennie V - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie V
Gesin met klein kinders

Die plek was mooi en skoon en was goed geleë.

Ons was warem verwelkom en mooi gehelp. Plek was mooi en skoon en het baie goeie self cater geriewe gehad.

A Little Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir die vriendelike resensie. Ons waardeer dit baie.

A Little Guesthouse
Hennie B - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie B
Gesin met tieners

Net wat nodig is na 'n lang dag in die kar.

Sal beslis weer daar oorbly!

A Little Guesthouse se terugvoer

Dankie, ek waardeer. Hoop ons sien julle gou weer.

A Little Guesthouse
Adele L - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Adele L
Gesin met tieners

Nice to stay at for a breather in between long trips.

Nice area to relax, friendly staff and neat, comfy beds to sleep.

A Little Guesthouse se terugvoer

Thank you for the feedback. We really appreciate you taking the time to send us the message.

A Little Guesthouse
Raj S - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Raj S
Gesin met tieners

Excellent. Neat. Convenient. Good value.

Just off the N1. The place was neat and clean and well decorated. We were staying over on Christmas Eve when most restaurants are closed - I messaged the owners for suggestions. Before we arrived the owners phoned around and found us a restaurant that was open that evening. I will definitely stay here again.

A Little Guesthouse se terugvoer

Good day Raj,

Aaah thank you. Christmas time needs a bit of planning and has different challenges. Thank you for the message asking for suggestions. Now we also know where to eat next Xmas. We are looking forward to your next stay.

A Little Guesthouse
Johann R - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann R
Gesin met tieners

Hassle free. Alles was 100%.

Lugversorgers is 'n pluspunt. Eenheid was mooi skoon en gereed vir ons. Die WhatsApp's wat ons gekry het t.o.v. ons verblyfreëlings was vroegtydig en voldoende.

A Little Guesthouse se terugvoer

Baie dankie Johann. Goed om te hoor dat die verblyfreëlings voldoende was. Sien uit om julle weer oppad terug te ontvang.

A Little Guesthouse
Jessica V - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging