Kaapstad Middestad Akkommodasie by A Little Piece of Artois on Dean | LekkeSlaap
+10

A Little Piece of Artois on Dean

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Deanstraat 6 , Gardens, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

A Little Piece of Artois on Dean bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n ateljeewoonstel in die Kaapse middestad. Dié woonstelkompleks skuil in 'n stil straat tussen die Franse en Italiaanse Konsulate net 400 m van die Kompanjiestuin af.

Dié woonstel is ideaal vir diegene wat Kaapstad wil verken. Dit beskik oor 'n dubbelbed, badkamer met 'n stort, en 'n kombuisie wat toegerus is met 'n yskassie, stoof en mikrogolf. Daar is ook gratis WiFi en 'n TV met sekere DStv-kanale.

Dis naby trekpleisters, restaurante, kroeë, klubs en openbare vervoerstelsels. Die V&A Waterfront is 4,2 km en die Cape Town Internasionale Convention Centre is 2,9 km ver.

Slaapplek

’n Bespreking by A Little Piece of Artois on Dean sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Deanstraat 6 , Gardens, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Deanstraat 6 , Gardens, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2JVVMXzNRROhgxG0OU2nrtG0h7MBPong8VOr0I7FHM8CS46FPN?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R950  per nag (plek vir 2) 6 Dean Street Gardens 8001 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.927767 18.414759
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za