A Macha Lodge

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

A Macha Lodge is op 'n prentjiemooi plaas naby Brandelierkop en bied gehalteverblyf. Dit is ideaal vir 'n klein gesin, sakereisiger of as 'n oornagplek. Die plaas is 40 km van Louis Trichardt af.

Die lodge bied verblyf is 6 losstaande grasdak-chalets met slaapplek vir 2 in elk. Daar is 4 chalets wat ingerig is met 2 driekwartbeddens en 2 ander chalets wat elk 'n koningingrootte-bed het. Elke eenheid het 'n badkamer en 'n privaat ingang. Die eenhede het ook lugversorging.

Gaste het toegang tot die lapa wat beskik oor 'n TV met DStv, gratis WiFi, 'n volledig toegeruste kombuis, braai-area, kroeg en 'n swembad.

Die lodge moet as 'n geheel bespreek word met 'n minimum van 6 gaste.

Doendinge in die omgewing sluit in swem, voëlkyk, wildritte, fietsry, wildkyk, begeleide voetslaanroetes en bergfietsry.

Slaapplek

'n Bespreking by A Macha Lodge sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 4 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 5 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 6 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Groot 5
  •  Fietsry
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Kroeg
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Begeleide Wildritte as Ekstra
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Restaurant op Perseel
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Xhosa

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging
  •  Dataprojektor
  •  DVD-speler
  •  Witborde
  •  Skootrekenaar-projektor
  •  Kantoorgeriewe
  •  Rekenaar Netwerklewering
  •  Internet
  •  Televisie
  •  Videospeler
  •  Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Aandete Op Versoek
  •  Piekniekmandjies Op Versoek
  •  Tee
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na A Macha Lodge gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R4 200 per nag (vir 12 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za