Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Marion Lodge

  • Kapasiteit: 23 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Marion-straat 15A, Sandton, Johannesburg, 2196, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 400 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Marion Lodge is in die vooraanstaande buurt, Sandton, in die hartjie van Johannesburg geleë en is net 'n kort entjie van die Sandton Konvensiesentrum, Santon City, Nelson Mandela Square, groot winkelsentrums, skole, vermaaksentrums, parke en gimnasiums af. Marion Lodge mik om gaste gewaardeer en ontspanne te laat voel en bied gehaltediens in 'n ontspannende omgewing met bekostigbare tariewe.

Gaste kan uit die enkel-, dubbel- en gesinskamer kies, elk met hul eie en suite-badkamer en komplimentêre toiletware. Elke kamer het lugversorging, 'n TV met sekere DStv-kanale, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n haardroër en WiFi. Daar is ook 'n kamervoorbereidingsdiens en 'n wasgoeddiens op versoek.

'n Opsionele ontbyt kan soggens in die ligte en lugtige eetarea met 'n uitsig oor die swembad geniet word. 'n Vyfgang-uithalermaaltyd kan op versoek voorsien word.

Gaste is welkom om in die swembad of op een van die sonstoele te ontspan. Die lodge bied verskeie vermaakareas wat 'n HD-TV, 'n pooltafel en 'n veerpyltjiebord het. Daar is ook 'n DVD-speler en DVD-verhuring op versoek. Veilige parkeerplek is beskikbaar op die perseel en die lodge het 24 uur-sekuriteit.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Portier
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Persiese
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • 24-uur Kamerbediening
  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Rekenaar Netwerklewering
  • Internet
  • Skuifie-projektor
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 5 resensies vir Marion Lodge
Netheid
4.2/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Marion-straat 15A, Sandton, Johannesburg, 2196, Gauteng
  • Gaste dink Marion Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 23 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Marion-straat 15A, Sandton, Johannesburg, 2196, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5cc644181e924c579deb3969c3ebb20f3708f5a90ccc65bcd5a102369f81b2f7f8aac61ed14fb2df1c443cea0683d734c7c2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 15A Marion Street Sandton 2196 Gauteng 021 201 8901 13:00-00:00 11:00 -26.093810577219 28.061176836491