LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by A Piece of Life | LekkeSlaap
+17

A Piece of Life

11 resensies
Gastehuis
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Du Toit-straat 37, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R550 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

A Piece of Life is 'n gaste-suite op die eienaar se erf in Bredasdorp. Die eiendom is naby die dorpskern en is die ideale basis vanwaar verskeie daguitstappies na die verskillende besienswaardighede in die Overberg-streek onderneem kan word.

Dié gaste-suite het 'n privaat ingang en is oopplan. Die kamer het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort. Oorkant die bed is daar 'n klein sitkamer met 'n bank en 'n TV. Gaste is welkom om van die braaigeriewe op die perseel gebruik te maak en daar is veilige parkeerplek vir 1 motor.

Die eiendom is ongeveer 25 km vanaf Arniston, 30,5 km vanaf Struisbaai, 40 km vanaf L'Agulhas en 90 km van Hermanus af.

Slaapplek

’n Bespreking by A Piece of Life sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 11 resensies vir A Piece of Life
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Du Toit-straat 37, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap
  • Gaste dink A Piece of Life het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R550
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R550
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Du Toit-straat 37, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAATD2aySqhH89MY18WjSD2wgAXf8D0l2hw3smKHJpV2hgROPyzjA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R550  per nag (vir 2 persone) 11 5 1 5 37 Du Toit Street Bredasdorp 7280 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-19:00 10:00 -34.533281 20.033294
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!