LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by A Piece of Life | LekkeSlaap
+17

A Piece of Life

11 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 11 resensies vir A Piece of Life
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5
Brenden B - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brenden B
Saam met vriende

Dit was ongelooflik lekker by A Piece of Life. Die gasvryheid was ongelooflik.

Ons tyd by A Piece of Life was verskriklik lekker, ongelooflik, Awesome, kan dit nie beskryf nie. Dit was rustig en veilig by ons kuierplek, die diere en eienaars was super cool, ons het regtig ons tyd geniet, beslis kom ons weer terug.

A Piece of Life's terugvoer

Brenden baie dankie vir jou mooi terugvoering. Julle is enigetyd weer welkom by ons. Dankie dat julle so gemaklik en vriendelik was. Sien uit om julle weer te sien.

A Piece of Life
Raymond M - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Raymond M
Enkelreisiger

Rustige atmosfeer en vriendelike diens.

Ek was op 'n sakebesoek en het een nag gebly. Die diens was vriendelik en ek kon die WiFi gebruik. Daar was ook koffie, tee en melk vir die aand en soggens. Ek het baie lekker geslaap.

A Piece of Life's terugvoer

Raymond dankie dit was lekker om jou by ons te hê.

A Piece of Life
Zalhelia B - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zalhelia B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n heerlike, ontspannende atmosfeer.

Ons het die verblyf geniet, rustige atmosfeer, gerieflike slaapplek.

A Piece of Life's terugvoer

Zalhelia dit was so lekker om julle deel van ons lewe te hê al was dit net vir 2 dae.
Kom gou weer!!!

A Piece of Life
Suretha F - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suretha F
Besigheidsreis

Rustig en gemaklik!

Wat 'n oulike plekkie. Anthea is baie behulpsaam enige tyd van die dag of nag. Ek waardeer dit vreeslik, Anthea! Beslis aan te beveel. Sal weer kom kuier!

A Piece of Life's terugvoer

Suretha jy sal altyd welkom hier wees.
Dankie vir jou ondersteuning hoop ons sien jou weer eendag!

A Piece of Life
Mara H - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mara H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige oornag-blyplek.

Anthea was baie vriendelik. Het ons dadelik tuis laat voel. Plek was lekker groot en rustig. Sal beslis aanbeveel. En weer daar oornag.

A Piece of Life's terugvoer

Baie dankie Mara dit was lekker om julle te ontmoet en deel van ons te hê, al was dit net vir een aand.

A Piece of Life
Michael F - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Michael F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en baie vriendelike en hulpvaardige gasheer en gasvrou.

Was kort verblyf, maar heerlike warm stort geneem, heerlik geslaap en rustige atmosfeer en tog in die dorp.

Robbyn A - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robbyn A
Gesin met klein kinders

Absolute heaven on earth.

Anthea and her family were so accommodating, friendly and beyond helpful. Really excellent hosts. Our stay was short and we only got to enjoy all the absolutely stunning property has to offer on Sunday morning before leaving, but our kids had a ball and we will definitely be back soon. Thank you so much Anthea. It was really an amazing stay and your family has such kind hearts. We'll see you soon.

A Piece of Life's terugvoer

Robbyn it was so nice meeting you and your lovely family. Hope to see you soon again.

A Piece of Life
Maritza S - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maritza S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely and friendly.

We were received with open arms. They were friendly and made us feel at home. We really enjoyed our stay there and will recommend A Piece of Life to anyone.

A Piece of Life's terugvoer

Baie dankie Maritza julle was 'n fees. Kom weer!!!!!

A Piece of Life
Rene H - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene H
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Stukkie hemel.

Oornag in baie goed toegeruste plekkie. Baie netjies. Anthea en haar man het uit hul pad gegaan om dit so gerieflik moontlik te maak. Was baie gasvry.

Pieter W - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig en skoon geriewe.

Baie rustige atmosfeer en netjies. Perfek vir 'n wegbreeknaweek. Het verblyf baie geniet!

A Piece of Life's terugvoer

Baie dankie vir julle ondersteuning vertrou ons sien julle weer.

A Piece of Life
Richard D - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Richard D
Besigheidsreis

Bekostigbaar en baie netjies.

Die gebruik van die toiletgeriewe is nie privaat nie. Sal beter wees om deur op te sit met plafon.

Vanaf R550
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R550
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R550
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Du Toit-straat 37, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAATD2aySqhH89MY18WjSD2wgAXf8D0l2hw3smKHJpV2hgROPyzjA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R550  per nag (vir 2 persone) 11 5 1 5 37 Du Toit Street Bredasdorp 7280 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-19:00 10:00 -34.533281 20.033294
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!