Berea Akkommodasie by A Place Of Grace Self Catering B&B | LekkeSlaap
+15
+15

A Place Of Grace Self Catering B&B

Gastehuis
  • Vanaf R650 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sphiwe Zuma-laan 40, Umbilo, Berea, 4001, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

A Place Of Grace Self Catering B&B is in Durban en bied gehalteverblyf aan gesinne, sakereisigers of oornaggaste. Dis naby verskeie winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede.

Dié gastehuis beskik oor 4 slaapkamers, elk met 'n en suite-badkamer en 'n privaat ingang. Die kamers bied ook elk 'n kombuisie met 'n tweeplaatstoof, yskassie, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, breekware en eetgerei. Elke kamer het 'n TV met DStv en gaste het toegang tot gratis WiFi.

Daar is lieflike braaigeriewe en veilige parkeerplek op die perseel.

A Place Of Grace Self Catering B&B is naby verskeie hospitale, die Universiteit van KwaZulu-Natal, bekende skole, die hawe, middedorp, uShaka Marine World en die Moses Mabhida-stadion.

Kenmerke

Afrikaans
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Sphiwe Zuma-laan 40, Umbilo, Berea, 4001, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R650
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R650
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R650
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sphiwe Zuma-laan 40, Umbilo, Berea, 4001, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAZ0j46MU3fkKXGnvcXCdv9OoaRIPOLiDxusyZw8CF6xPQhAA12Q?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R650  per nag (vir 2 persone) 40 Sphiwe Zuma Avenue Umbilo 4001 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -29.881528 30.985036
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za