Wes-Rand Akkommodasie by A River Cottage | LekkeSlaap
+9
+9

A River Cottage

Selfsorg
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Riverside-weg 53B, Muldersdrift, 1739, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

A River Cottage is op 'n plaas langs die Krokodilrivier in Muldersdrift se area.

Verblyf is beskikbaar in 'n kothuis met 'n kombuisie, slaap-area en 'n oopplan-badkamer. Die kombuisie is met 'n yskassie, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n etenstafel vir 2 toegerus. Die slaaparea het 'n dubbelbed en 'n enkelbed is op versoek beskikbaar.

Die oopplan-badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Verder is daar 'n TV met sekere DStv-kanale en ander geriewe sluit 'n gemeenskaplike braai-area en veilige parkeerplek in.

Die perseel is 16 km van Lanseria Internasionale Lughawe, 12,3 km van die Wieg van die Mensdom en Cradlestone Mall af.

Slaapplek

’n Bespreking by A River Cottage sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry

Aktiwiteite Naby

  • Kunsvlieghengel
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Ligging

  • Riverside-weg 53B, Muldersdrift, 1739, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)

Sien meer verblyf in

Wes-Rand Gauteng
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Riverside-weg 53B, Muldersdrift, 1739, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAhjPfoJpZAWO0tang84KuxzRbVyV575Hdhz7F9bigsPDStDxgB4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R800  per nag (plek vir 2) 53 B Riverside Road Muldersdrift 1739 Gauteng 086 999 0018 13:00-19:00 10:00 -26.006009601658 27.835242771825
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za