A Room on 13

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

A Room on 13 is 'n gastehuis wat deur die eienaar bestuur word in Standerton. Dié gastehuis is ideaal vir reisigers wat op pad is na verskeie bestemmings.

Daar is 2 gastekamers wat dieselfde versier is. Elke kamer het 'n dubbelbed en toegang tot 'n privaat badkamer met 'n stort. Verder is elke kamer toegerus met 'n werkstasie, TV, lugversorging, en koffie- en teemaakgeriewe.

Die verblyf is opgegradeer na selfsorg en sluit nou 'n tweeplaatstoof, yskassie en mikrogolf in.

Veilige parkeerplek is agter 'n hek met 'n afstandbeheer beskikbaar. A Room on 13 is lekker naby die supermark, drankwinkel, en 'n vulstasie.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Baarshengel
  •  Voëlkyk
  •  Swem
  •  Tennis

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Tee

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na A Room On 13 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R480 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false