Randburg Akkommodasie by A Rose Garden | LekkeSlaap
+44
+44

A Rose Garden

  • Vanaf R600 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Spesbonastraat 27, Inadan Agricultural Holdings, Randburg, 2158, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

A Rose Garden is 'n selfsorgwoonstel in Randburg in 'n rustige omgewing tussen pragtige roosbosse. A Rose Garden is net 12 km vanaf Lanseria Lughawe en 4 km vanaf Monte Casino, Fourways Mall en die Coca Cola Dome.

Akkommodasie word in 3 goed toegeruste selfsorgwoonstelle gebied. Elke eenheid het lugversorging, DStv en al die nodige eetgerei, breekware ek kookware. Komplimentêre tee, koffie en versoeters word voorsien. Hand- en badhanddoeke, seep en sjampoe word voorsien.

Gaste is welkom om by die swembad af te koel wanneer dit te warm raak en daar is 'n Weber-braai vir gaste se gebruik.

Veilige onderdakparkeerplek word voorsien. 'n Lughawependeldiens kan op versoek voorsien word.

Jou gashere, Johnny en Rosemary Pienaar, sal seker maak dat jou verblyf by hulle onvergeetlik is.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 10 resensies vir A Rose Garden
Netheid
4.5/5
Diens
4.6/5
Ligging
3.5/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Spesbonastraat 27, Inadan Agricultural Holdings, Randburg, 2158, Gauteng
  • Gaste dink A Rose Garden het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R600
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R600
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R600
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Spesbonastraat 27, Inadan Agricultural Holdings, Randburg, 2158, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAqj6OT6i98ClWNTaUle4dFxz5ooZ3tXyyeBmWQnjfWQSzG7o46b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R600  per nag (vir 2 persone) 10 5 1 5 27 Spesbona Street Inadan Agricultural Holdings 2158 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -26.015047 27.957441
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za