LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by A Rose Garden | LekkeSlaap
+44

A Rose Garden

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 11 resensies vir A Rose Garden
Netheid
4.5/5
Diens
4.6/5
Ligging
3.5/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.5/5
Roe-land A - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Roe-land A
Enkelreisiger

A convenient stayover location if visiting the Kya Sand area, north of Johannesburg.

I had a 2 day event in Kya Sand at Agar's Brewery. I decided to stay overnight in the area to minimise travelling. A Rose Garden proved to be a very good and conveniently located guesthouse. The host is remarkably hospitable and helpful. The 4 lovely big dogs help to boost the security. The unit has everything you need for a short self catering stay. There is secure parking on the premises. I was able to braai in the private courtyard outside the unit. I enjoyed my stay and look forward to visiting again.

Colleen G - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Colleen G
Enkelreisiger

Very comfortable, clean guesthouse. Homemade cookies made a delicious extra spoil. Attentive and considerate host.

Spacious accommodation with a little garden, ideal for my Jack Russel who was able to play ball to his hearts content. Working DStv and air-con, with all the basics needed for a night's stay over. Homemade cookies made a delicious extra spoil. Attentive and considerate host.

Steven G - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Steven G
Enkelreisiger

Ontspannend en gemaklik.

Wonderlike en pragtige plaasverblyf.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Relaxing and comfortable.

Wonderful and beautiful farm style accommodation.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Elmarie P - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie P
Besigheidsreis

Netjies, skoon en ongelooflike gasheer!

A Rose Garden was op kort kennisgewing slaggereed vir my. Blyplek was blinkskoon, gerieflik, veilig en die gasheer was baie vriendelik en behulpsaam!

Zelna O - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Zelna O
Besigheidsreis

Was aangenaam.

Ons was vriendelik verwelkom deur ons gasheer. Plek is netjies en skoon. Stort is net aan die klein kant, bietjie ongemaklik om te gebruik.

Monique M - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Monique M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld!

Sal beslis in die toekoms weer van A Rose Garden gebruik maak! Baie lekker oorgebly!

Lizette C - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lizette C
Gesin met tieners

Lekker oornagplek.

Ons was vir die aand Monte Casino toe en dit was lekker vir 'n vinnige oorslaap.

Hannes B - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes B
Enkelreisiger

Bekostigbare gerieflike verblyf.

Baie aangename verblyf. Vriendelike en hulpvaardige ontvangs, met uitstekende diens en rustige atmosfeer.

Andries V - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andries V
Besigheidsreis

Aangenaam en rustig.

Gaan volgende keer weer daar tuisgaan.

Gerhard T - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gerhard T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was aangenaam en rustig.

Dit was naby die plekke waarheen ek wou gaan. Baie vriendelike diens.

Helette D - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Helette D
Besigheidsreis

Gerieflik, netjies, skoon.

Verblyf was aangenaam, gerieflik, netjies en voldoende. Sal dit enige tyd aanbeveel.

Vanaf R600
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R600
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R600
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Spesbonastraat 27, Inadan Agricultural Holdings, Randburg, 2158, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAqj6OT6i98ClWNTaUle4dFxz5ooZ3tXyyeBmWQnjfWQSzG7o46b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600  per nag (vir 2 persone) 11 5 1 5 27 Spesbona Street Inadan Agricultural Holdings 2158 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -26.015047 27.957441
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!