Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Huisie by die see

Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 4 resensies vir Huisie by die see
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.5/5
Biance B - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Biance B
Gesin met klein kinders

The view is breathtaking!

Baie dankie aan Tannie Joan en Oom Mielies wat ons so welkom laat voel het. Julle gasvryheid is tops! Dit was vir ons as gesin so lekker 'n wegbreek en ons sien julle in die toekoms definitief weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Florina R - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Florina R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Scenic sea view and relaxing environment.

It was such a wonderful and relaxing break!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Huisie by die see se terugvoer

A wonderful, quiet and pleasant couple who was such a pleasure to host.

Huisie by die see
Suenette V - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suenette V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige ligging en pragtige selfsorg-eenheid!

Is baie hartlike ontvang! Sal vir seker weer terugkeer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Huisie by die see se terugvoer

Mees wonderlike kuier gaste, dierbaar en so vriendelik en wie geen druk of enigsins pla vir enigiets nie. Sal wonderlik wees om hulle weer te kan huisves op die plaas en ook bietjie meer wil bederf.

Huisie by die see
Mari-zanne O - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mari-zanne O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker!

Dit was baie netjies en skoon. Het baie tuis gevoel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Huisie by die see se terugvoer

Wonderlike paartjie en dit was fantasties om hulle te kon ontmoet. Sal baie graag weer die tweetjies wil sien kuier hier op die plaas.

Huisie by die see
Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Voorbrug Plaas, Grootbrakrivier, 6530, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAWO5ArETBDTTv4YuZGkKJsi6rjgCUWMxqUvSFGssVcMXjJ78FWv?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 Voorbrug Farm Grootbrakrivier 6530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.033608 22.269622