Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

A Seaview 35746

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sea View-laan 1A, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 100 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

A Seaview 35746 is 'n selfsorghuis op 'n heuwel in Mosselbaai. Dié vakansiehuis bied 'n lieflike uitsig van die see oor die huise se dakke.

Dié dubbelverdiepinghuis het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Elke slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Die hoofslaapkamer is bo en het 'n oopplan-badkamer met 'n bad en -sitarea. Die tweede slaapkamer is onder en het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Gaste moet asb. hulle eie handdoeke saambring.

Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolf, oond en 'n toonbankstofie toegerus. Daar is ook 'n opwasarea. Die leefarea het 'n TV met 'n DStv-koppelpunt sodat gaste hul eie slimkaart en dekodeerder kan saambring. Die leefarea lei na 'n stoep met 'n ingeboude braai en 'n tuin met 'n uitsig oor die omgewing en die see wat net 'n entjie ver is. Parkeerplek is beskikbaar op die perseel.

Slaapplek

’n Bespreking by A Seaview 35746 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Kaggel
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 1 resensie vir A Seaview 35746
Netheid
4.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

3.4/5

Amanda Geverifieer

Eiendomme 22

Resensies 2

Jaar gelys 8

Ligging

  • Sea View-laan 1A, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Gaste dink A Seaview 35746 het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 100
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R3 100
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sea View-laan 1A, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5c13366534e0dde711373cd5a39c85de5d418296c3e7d8ab9c32615c49b0af9a2e1332067979246f18332b11e8f8be49e66b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 100 per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 1A Sea View Lane Mossel Bay 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.175616838272 22.131002979762
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem