Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

A Stone's Throw Accommodation

Gastehuis
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 02:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 9 Stones Hill, , Grahamstown, 6140, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 095 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

A Stone's Throw Accommodation word omring deur die heuwels buite Makhanda (Grahamstad). Dit bied 'n plattelandse ervaring in die universiteitsdorp, waar die panoramiese uitsigte en lieflike sonsondergange vanaf ons ruim tuin geniet kan word.

Ons bied verblyf in privaat eenhede, 'n rondawel of in 2 gastekamers. Van die geriewe waarna gaste kan uitsien sluit waaiers en verwarmers in die kamers, beperkte WiFi in die sentrale areas, 'n skoonmaakdiens, basiese selfsorg-geriewe, veilige parkeerplek op die perseel en strykgeriewe in.

A Stone's Throw is die ideale oornagplek tussen die Tuinroete en KwaZulu-Natal en is net 2 km van die N2 af, buite Makhanda (Grahamstad). Makhanda (Grahamstad) is die tuiste van die Nasionale Kunstefees, 'n stad van heiliges en akademici, 7 minute se ry van die stadskern van Makana af. Die strande van Kenton-on-Sea, Kasouga en Port Alfred is almal nabygeleë. Groot Visrivier reservate, die Addo Olifant Park en Gqeberha (Port Elizabeth) is net bietjie meer as 'n uur se ry van ons af.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 14 resensies vir A Stone's Throw Accommodation
Netheid
4.6/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ligging

  • 9 Stones Hill, , Grahamstown, 6140, Oos-Kaap
  • Gaste dink A Stone's Throw Accommodation het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 095
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 095
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 02:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 9 Stones Hill, , Grahamstown, 6140, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDNkN2I0MTM0LTZmNmMtNGIwYS1hZWRhLWU0ZmU5NDAzM2FkOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 095 per nag (plek vir 2) 14 5 1 5 9 Stones Hill George St/Port Alfred Rd 6140 Oos-Kaap 021 201 8901 02:00-18:00 10:00 -33.334095887919 26.563627123833