Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

A Tapestry Garden Guest House

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Walter Sisulu-rylaan 260, Potchefstroom, 2531, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

A Tapestry Garden Guest House is by 260 Walter Sisulu-weg 260 geleë, net af van die N12 af.

Maak musiek saam met jou vriende in die gazebo of net ontspan. Alternatiewelik kan jy na 'n film, sport of nuus op die DStv-hotelpakket in jou lugversorgde kamer kyk en van ons WiFi gebruik maak om in kontak te bly met jou maatskappy, familie of sosiale netwerk.

Elke kamer is en suite en volgens sy eie tema versier. Die kamers is rondom 'n privaat swembad geleë met 'n stoep-area waar jy kan ontspan na 'n lang dag.

Al ons kamers het lugversorging, badkamerprodukte en handdoeke wat daagliks omgeruil word. Elke eenheid het 'n platskerm-TV met M-Net of DStv-Hotelpakker, 'n privaat ingang vanaf die tuin en swembad, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n haardroër en 'n werkstasie.

Kom geniet 'n volledige of Kontinentale buffet-ontbyt wat deur ons sjef voorberei is. Gaste kan ontbyt in ons lieflike Jasmyn-gegeurde gazebo langs die swembad of in ons eetkamer kom nuttig. Aandete is ook op versoek beskikbaar met 'n vaste spyskaart.

Bring gerus jou eie gunsteling wyn of ander alkoholiese drankies, aangesien ons nog nie 'n dranklisensie het nie. Ons vriendelike en behulpsame personeel sal ys in een van ons antieke, silwer yshouers voorsien en help om jou verblyf onvergeetlik te maak.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Kantoorgeriewe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Forex
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 65 resensies vir A Tapestry Garden Guest House
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ligging

  • Walter Sisulu-rylaan 260, Potchefstroom, 2531, Noordwes
  • Gaste dink A Tapestry Garden Guest House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Walter Sisulu-rylaan 260, Potchefstroom, 2531, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA46352e8b5ce39fcc54cd836f7571f6f353c93eaaa85dea1dd5e40acf536891d60e8663fdeba0cb88ab807d0a0f04777ea0c8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) 65 5 1 5 260 Walter Sisulu Drive Potchefstroom 2531 Noordwes 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.721688375848 27.096777679487