A Thyme and Plaice

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

A Thyme and Plaice is in Vermont, Hermanus, op die walvisroete. Dis ‘n rustige oase naby die ongerepte strand en kuslyn en slegs 8 km vanaf Hermanus se middedorp met galerye en winkeltjies.

Dié Kaap-Hollandse herehuis is lieflik opgeknap en beskik oor 4 selfsorg-eenhede met moderne en suite-badkamers, platskerm-TV’s en kombuisgeriewe. Braaigeriewe is beskikbaar.

Daar is ‘n groenstrook en ‘n natuurreservaat is naby en tarentale, fisante, skilpaaie, ystervarkies en krimpvarkies kom volop voor. Die beroemde bloukransvoël, otters en bokkies word ook dikwels opgemerk. Fynbos en proteas is langs die voetpaaie sigbaar.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging

Maaltye Aangebied

  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af
  •  Parkering Op Die Straat

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na A Thyme And Plaice gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R700 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za