A Touch of Plaas
Algehele Oorsig:
Gemiddelde gradering van 11 resensies
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
André P - Mar 2019
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
André P
Enkelreisiger
Vriendelike mense, eersteklas-verblyf.
Dit is 'n baie netjiese plekkie, skoon met al die geriewe wat 'n reisiger benodig. Rustige plaasomgewing.
Rina se Terugvoer
Goeiedag Andre ,
Ek hoop jy het goeie tyd gehad met jou dogtertjie.
Ek eer jou jou dat jy sover reis en moeite maak om haar te besoek en jul verhouding te bou. Daar is so baie kinders wat stukkende grootmense is omdat daar nie 'n pappa was wat omgegee het nie.
Vriendelike groete
kom gerus weer
Kotie en Rina
A Touch of Plaas
Richard S - Jan 2019
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Richard S
Enkelreisiger
Baie stil ligging, maklik om te vind, pragtige omgewing.
Die kaas- en olyfbord in die aand was spesiaal. 'n Radio of TV is nie noodsaaklik nie, maar sou welkome geselskap gewees het aan 'n enkelreisiger. Heerlik gebly!
Very quiet location, easily located and beautiful surroundings.
The evening cheese and olive board was a lovely touch. A radio or TV is not imperative but would have been a companion for an individual traveller. Lovely stay!
Hierdie resensie is vertaal, om die oorspronklike weergawe te sien
Danie N - Jan 2019
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Danie N
Saam met eggenoot/lewensmaat
Onvergeetlik.
'n Onvergeetlike tydjie onder die sterre.
Rina se Terugvoer
Hi Lizelle, dankie vir die nota op Travelground. Dit help ons bemarking maar ook is dit vir ons heerlik om mense te ontmoet, julle was awesome gaste. Baie seen
A Touch of Plaas
Liesbet D - Jan 2019
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Liesbet D
Saam met eggenoot/lewensmaat
Aangename mense en plek, was goed geleë vir ons doeleindes.
Ons het baie lekker gekuier saam met Rina en Koot. Heerlik gesels en goeie verhoudinge en kontakte op gebou.
Bianca T - Dec 2018
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Bianca T
Saam met vriende
Wonderful escape just off the main road.
We had a wonderful stay at A Touch Of Plaas. Rina and Kotie are fantastic hosts, so friendly and welcoming. You immediately feel at ease. Their generous hospitality and genuine kindness make this a highly recommended stay. Perfect for a little escape to the tranquillity of a homey farm. But 1 night is not enough!
Christine L - Oct 2018
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Christine L
Saam met eggenoot/lewensmaat
Fantasties.
Vriendelike, gasvrye mense wat jou dadelik tuis en gemaklik laat voel. Ons hondjie het die verblyf ook verskriklik geniet. Dit was 'n plesier om daar oor te bly.
Janine K - Sep 2018
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Janine K
Saam met vriende
Stil en rustig.
Lekker gekuier op die plaas. Lekker stil met die voëltjies wat sing. Die kaasbord wat ons ontvang het was absoluut heerlik! Kotie en Rina is dierbaar en was baie gasvry. Sal definitief weer gaan kuier!
Manfred W - Sep 2018
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Manfred W
Gesin met tieners
Ongelooflike puik waarde vir geld, vriendelikheid, netheid en ligging.
Dis die pragtigste, skoon en netjiese plekkie in die mooiste ligging, met fantastiese diens, vriendelikheid en die klein bederfies met jou aankoms, slaan jou asem weg en laat jou super spesiaal voel. Plaasatmosfeer met al die gerieflikheid van jou eie huis. Definitief aan te beveel.
Ben R - Sep 2018
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Ben R
Saam met eggenoot/lewensmaat
Beste waarde vir geld wat ons in 'n lang tyd ervaar het! Baie vriendelike eienaars wat ons bederf het!
Uitstekende waarde vir geld en vriendelikste eienaars!
Zelde C - Aug 2018
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Zelde C
Saam met eggenoot/lewensmaat
Wonderlike plaasatmosfeer en opregte boeremense.
Baie hartlik ontvang deur Rina en haar man en ons was aangenaam verras deur die professionele en lekker plekkie. 'n Bonus was die binnebraai wat alles so lekker knus gemaak het in die winterweer buite. Nog 'n bederf was die heertlike olyf- en kaasbord wat ons gasvrou gratis gegee het. Sal A Touch of Plaas enige tyd aanbeveel en vir seker weer teruggaan.
Rina se Terugvoer
Beste Zelde,
Baie dankie vir die mooi evaluering, julle was wonderlike gaste. Kom gerus weer.
A Touch of Plaas
Tracey K - Aug 2018
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Tracey K
Gesin met klein kinders
A very lovely overnight stay at A Touch of Plaas. The kids loved the experience and we will definitely go back.
We had such a lovely stay with Tannie Rina and Oom Kotie. We arrived there a bit late and because it was a chilly night they had already started the fire for us. We were welcomed with a delicious cheese and olive platter (olive, pesto and fig jam made at the farm) and I ordered some freshly baked bread. The kids (10 years and 12 years) were so excited to be able to make their own "stokbrood" (roosterbrood on a stick) and bake it on the fire. Went to bed so late as we loved being in front of the cosy fire and enjoying some great family time. In the ...
Sien meer
Rina se Terugvoer
Beste Tracey,
As ons eerste gaste sal julle altyd 'n spesiale plekkie in ons harte hê....en afslag met 'n volgende kuier. Kom gerus weer, julle was wonderlike gaste!
A Touch of Plaas
Gaste wat na A Touch Of Plaas gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:
Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za |
![]() ![]() |