Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

A Touch of Plaas

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedings!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedings wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Langtermynverblyf-aanbod

Kry 40% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 1 Mei 2024 tot 30 Sep 2024.

Winteraanbod

Kry 20% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 1 Mei 2024 tot 30 Aug 2024.

Spesiale Aanbod

Ontvang 'n gratis vars brood, konfyt en plaasolywe (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 1 Mei 2024 tot 31 Jul 2024.

Prys sluit in
Olive Cottage
Selfsorg.
Broodmandjie met vars brood, botter en konfyte kan bestel word teen ekstra koste.
Kampeerplek 1
Kampstaanplek met krag en privaat badkamer.
Kampeerplek 2
Kampstaanplek met krag en privaat badkamer.
Kampeerplek 3
Slegs verblyf
Kampeerplek 4
Slegs verblyf
Kampeerplek 5
Slegs verblyf
Huisreëls

Daar is varsgebakte brood, olyfborde of produkte van die plaas en tradisionele ontbyte is ook beskikbaar, alles teen 'n ekstra koste.

Die kampeerplekke het elkeen water en 'n kragpunt. Elektrisiteitsverbruik word per eenheid gehef en is 'n ekstra koste.

Gaste moet kennis neem dat daar 'n kort grondpad van 200 m is wat na die eiendom lei.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R200
R200 R120
per nag, vir 2 mense
Vanaf R200
R200 R120
per nag, vir 2 mense
Vanaf R200
R200 R120
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Buffelsdrif BD9, Ou skool, Ladismith, 6655, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAADQiT2bBX7LK4cf4Ctb7HZ9ThgMQuyzF61USByz4l7RsoSu1BW8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R200 nouVanaf R120 per nag, vir 2 mense 12 5 1 5 Buffelsdrif BD9 Ou skool 6655 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.537525777669 21.153640079116