A Tyde In Time Elsies Peak Cottage

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

A Tyde In Time Elsies Peak Cottage is 'n pragtige selfsorgkothuis wat volledig gemeubileerd is en op die piek van die Glencairn Heights geleë is. Dit bied 'n asemrowende uitsig oor Simonstad se hawe en omgewing. Die kothuis is naby Glencairn Strand, Simonstad se hawe, en Vishoek. In seisoen is daar baie walvisse langs Kaapstad se kuslyn te siene.

A Tyde In Time Elsies Peak Cottage het slaapplek vir 5 gaste in 2 slaapkamers. Daar is 1 badkamer, en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. 'n Addisionele bed kan op versoek gereël word. Die badkamer het 'n stort-oor-bad.

Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg en sluit 'n stoof, oond, mikrogolfoond, skottelgoedwasser, ander klein toebehore en 'n ontbytkroeg met sitplek in. Die sitkamer het 'n TV met DStv en daar is WiFi. Buite is daar 'n patio met 'n swaai-stoel en 'n pragtige uitsig.

A Tyde In Time het 'n vermaaklikheidsarea met swemgeriewe, asook 'n ontspanningsarea waar gaste 'n welverdiende skemerkelkie kan geniet. Die gashere, Sue en Mike, sal daar wees om gaste te verwelkom.

Slaapplek

'n Bespreking by A Tyde In Time Elsies Peak Cottage sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Area 1 - Huisves 1 persoon
1 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na A Tyde In Time Elsies Peak Cottage gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R980 per nag (plek vir 5)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za