Paradys Akkommodasie by A View from Paradise | LekkeSlaap
+32
+32

A View from Paradise

1 resensie
Selfsorg
  • Vanaf R2 600 per nag (plek vir 8)
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: McClelland-sirkel 4, Knysna Heights, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

A View from Paradise bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n lieflike huis met 'n pragtige uitsig oor die Knysnameer. Dié huis is in Knysna Heights, 2 km vanaf die middedorp en 2,4 km vanaf die Knysna Waterfront.

Die huis beskik oor 4 slaapkamers, 3 en suite-badkamers, 1 gastetoilet en 'n oopplan-kombuis en eetarea met 'n pragtige uitsig. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad, die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkmer met 'n stort. Die vierde slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Al die beddens is pasgemaak en het 'n addisionele sponslaag bo-op, sowel as sintetiese lateks en Egiptiese katoenlinne.

Die kleurvolle kombuis is met 'n oond, stoof, mikrogolf en skottelgoedwasser toegerus. Die kombuis lei na die eetarea met 'n eettafel vir 8. Die sitarea het 'n TV en die sonnige binnehof het ingeboude braaigeriewe en oorgenoeg sitplek.

Slaapplek

’n Bespreking by A View from Paradise sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels
  • Zoeloe
  • Xhosa

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir A View from Paradise
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • McClelland-sirkel 4, Knysna Heights, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Gaste dink A View from Paradise het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 600
per nag (plek vir 8)
Vanaf R2 600
per nag (plek vir 8)
Vanaf R2 600
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: McClelland-sirkel 4, Knysna Heights, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8q4SUzvySxpP7gF0XkCRy6AHXt0bGohXikIN0kixdOTdoZYqqo?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 600  per nag (plek vir 8) 1 5 1 5 4 McClelland Circle Knysna Heights 6570 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.031458268485 23.034088859525
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za