A Wave From It All

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

A Wave From It All is 'n gastehuis wat bestuur word deur die eienaar en bied selfsorg-eenhede in Sea Park in Port Shepstone. Die perseel is naby die hoofstrand, getypoele en piekniek- en braaiplekke.

A Wave From It All beskik oor 'n eenheid aan die agterkant van die huis met 'n see-uitsig. Die eenheid het 'n privaat ingang en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Daar is ook 'n kombuisie wat toegerus is vir basiese selfsorg met ’n mikrogolf en tweeplaatstofie. WiFi en 'n TV met sekere DStv-kanale is beskikbaar in die eenheid.

Parkeerplek is beskikbaar agter 'n afstandbeheerdehek. Die gastehuis is naby verskeie restaurante en kroeë in die omgewing, sowat 20 km vanaf Shelley Beach en 25 km vanaf Margate se hoofstrand en dorpsgeriewe.

Kenmerke

  •  Braaiplek
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Swem
  •  Tennis

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Persoonlike Kluis
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging

Parkeerplek

  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na A Wave From It All gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R600 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za