A Wave From It All

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

A Wave From It All is ’n ruim dubbelverdiepinghuis wat slaapplek bied aan 8 gaste in Pringlebaai en is net 500 m van die strand af.

Die huis het 5 slaapkamers en 3 badkamers. Een van die slaapkamers het ’n koningingrootte-bed, ’n ander 1 het ’n dubbelbed en die res van die kamers het enkelbeddens.

Die 2 slaapkamers op die boonste verdieping deel ’n badkamer en het toegang tot ’n oopplan-kombuis en -leefarea. Die ander kamers is op die onderste verdieping en deel 2 badkamers.

Die kombuis op die onderste verdieping het ’n stoof, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, ’n yskas en ’n etenstafel. Die leefarea lei n ’n binnebraai-area.

Gaste kan ook op die dek ontspan wat lieflike uitsigte op die berge en oor die omgewing het. Parkeerplek is in ’n dubbelmotorhuis beskikbaar.

Neem asb. kennis dat dele van die huis via trappe bereik word en moontlik nie geskik is vir jong kinders of gaste met gestremdhede nie.

Troeteldiere is welkom, indien dit vooraf gereël word, maar neem asb. kennis dat die perseel nie omhein is nie.

A Wave From It All is binne stapafstand van ’n rits winkels en restaurante. Dit is op die Kogelberg-biosfeer geleë so gaste kan voetslaan, swem, snorkel en voëlkyk. Gaste kan slegs visvang as hulle permitte het.

Slaapplek

'n Bespreking by A Wave From It All sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 3 - Huisves 1 persoon
1 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 4 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 5 - Huisves 1 persoon
1 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na A Wave From It All gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 300 per nag (plek vir 8)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false