Plettenbergbaai Akkommodasie by A Whale Of  A View B&B | LekkeSlaap
+10
+10

A Whale Of A View B&B

  • Vanaf R900 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2 Zenon Straat, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 9

Beskrywing

Verloor jouself in ons vars, kreatiewe dekor, eiesoortig, maar bekoorlik en warm. Jy sal werklik tuis voel, soos 'n huisgas, nie 'n blote kliënt nie. In ons binnehof kan jy met 'n skemerkelkie in jou hand die panoramiese uitsig oor die see, strandmeer en berge geniet. Die soutwaterswembad is die perfekte plek om by te ontspan na 'n lang dag van verkenning.

Ons het 5 unieke en suite-kamers - 2 met pragtige see-uitsigte. Die ander is en suite-tuinkamers, elk met sy eie ingang en 'n uitsig oor die swembad.

Elke kamers het sy eie ingang en 'n en suite-badkamer (bad en stortgeriewe) met gratis badkamerbenodighede. 3 Van die kamers het 'n kluis, yskassie, TV, waaier, 100% katoenlinne, WiFi en tee/koffiegeriewe.

Veilige, omheinde parkering met 'n afstandbeheerde hek. Kookgeriewe met 'n pragtige uitsig is beskikbaar. Ons is stapafstand van die strandmeer, see, winkels en restaurante af.

Vir die gholf-entoesias is Goose Valley minder as 3 km ver en die Plettenbergbaai Country Club net 7 km. Ons kan raad gee oor waar om te eet, hoe om die dag te spandeer, en ook namens jou restaurante en bestemmings vir die volgende dag bespreek.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 4 resensies vir A Whale Of A View B&B
Netheid
4.5/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
3.8/5

Ligging

  • 2 Zenon Straat, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Gaste dink A Whale Of A View B&B het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2 Zenon Straat, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 9
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDAzODkyMzJlLTk4ZGEtNDEwZC04ZmUwLTk5MjIzYzUzNTdjYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R900  per nag (vir 2 persone) 4 5 1 5 2 Zenon Street Plettenberg Bay 6600 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.045728820244 23.369926111778
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za