Marlothpark Akkommodasie by A Zaganaga Kruger Lodge | LekkeSlaap
+23

A Zaganaga Kruger Lodge

Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 35 resensies vir A Zaganaga Kruger Lodge
Netheid
4.6/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.6/5
Alicia P - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alicia P

Vreeslik lekker gebly. Baie skoon en netjies!

Ons het regtig baie van die plek gehou. Sal definitief weer daar gaan draai. Plek is baie skoon en netjies. Ons het die leeus gehoor en lekker op die stoep gesit en gekuier. Die buitelig wat op die vuur en braai-area skyn het nie gewerk nie, maar het darem 'n flits gehad. Anders as dit was alles perfek. Baie dankie.

Ann B - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ann B
Saam met vriende

Great to wake to wild animals walking about outside. Great, parklike atmosphere.

Quiet, remote, roomy, comfortable, secure.

Amanda N - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dis 'n lieflike groot plek met alles wat jy nodig het.

Baie netjies. Sal beslis weer daar gaan bly.

Esmarie B - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esmarie B
Gesin met klein kinders

Waarde vir geld!

100% waarde vir geld! Kindervriendelik, veilig, vriendelike personeel, lekker met lugversorging, en naby die Krokodilbrug. Dankie!

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Value for money!

100% value for money! Kids friendly, safe, friendly staff, nice with air-con and near Crocodile bridge. Thank you!

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Michelle R - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hierdie plek was wonderlik. Kom volgende jaar terug.

Ek sal hierdie plek beslis aanbeveel. Elke sent werd.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

This place was amazing. Coming back next year.

I would definitely recommend this place. Worth every penny.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Gail B - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gail B
Gesin met klein kinders

We had a very comfortable stay albeit a short one.

Lovely welcoming home. Everything was spotless and our helper was polite and friendly.

Jannie V - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jannie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese, karatervolle woning.

Ons het die Afrika-/Bosveld-karakter van die huis geniet. Die rustigheid van die omgewing en die feit dat dit naby die rivier lê is groot pluspunte. Ons het die voorreg gehad om leeus vanuit die park vir 'n hele dag dop te hou. Die vriendelike diens was die kersie op die koek.

Norma E - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Norma E
Saam met vriende

Wonderlike bekostigbare boservaring!

Pragtige luukse huis binne stapafstand van die Krokodilrivier. 'n Bonus was die besoek van 'n trop koedoes en zebras laatmiddag wat ons buitelandse vriende baie geniet het!

Francois V - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois V
Saam met vriende

Uitestekend!

Het a Zaganaga Kruger Lodge besoek. Wat 'n wonderlike plek om weg te kom van die gejaag. Wonderlik ingerig en uitstekende diens. Sal definitief vir almal aanbeveel!

Elna P - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elna P
Saam met vriende

Verblyf was uitstekend en verseker waarde vir geld.

Dit was 'n belewenis vir ons om die sebras letterlik op die voorstoep te sien. Huis is goed toegerus en personeel baie vriendelik.

Shireen L - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Shireen L
Saam met vriende

We enjoyed our stay.

Neat and clean. Enjoyed the animals gracing us with their presence every morning.

Ray K - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ray K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker, skoon en 'n netjiese plek.

Sal my weer sien. Het dit baie geniet.

Rene S - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was fantasties.

Alles was reg en nietjies. Dit is 'n 10 uit 10 plek.

Michele F - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michele F
Gesin met klein kinders

Perfectly amazing.

Animals right on your doorstep. Peace and quiet. Neat and fully equipped accommodation. Will definitely recommend it. So special.

Marelise V - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Marelise V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gewees.

Ons het Zaganaga vreeslik geniet. Die 2 staal en graniet tafels buite was vreeslik vuil (lanklaas 'n lappie gesien) en mens kan duidelik sien daar is nie die Vrydag voor ons aankoms enigsins skoongemaak buite (blare) of binne (stof) nie. Ek besef dis 'n droë tyd van die jaar en met die grondpaaie is dit baie moeilik - maar dis óú stof en hope blare. Ek het Vrydag gevee en dit het die hele naweek netjies gebly. Ons kon glad nie uitvind hoe om die stoof se plate aan te sit nie. Ook nie hoe om die alarm te aktiveer as mens gaan slaap in die aand nie. Dan was die res van die huis so toegesluit ons kon glad nie sien hoe dit lyk nie. Ons het juis na die plek gaan kyk met die oog om dit te huur vir 'n groep van 10 maar kon nêrens in nie. Die deur wat van die Leeu-kamer af uitloop op die stoep het nie 'n sleutel in nie, so mens kon hom glad nie oopmaak nie. Mens kry die indruk die eienaars het al groot skade gely en sluit nou maar eerder als. Daar is 'n ysmasjien maar geen waterkoppeling nie. Dalk sal 'n "handleiding" vir die huis nie 'n slegte idee wees nie. O ja - en noem tog asb. dat daar slegs selektiewe kanale vir die DStv-dekodeerder is. Ons kon nie die Rugby semifinaal by die huis kyk soos ons gedink het ons gaan doen nie.

A Zaganaga Kruger Lodge's terugvoer

Goeiedag Marelise,

Ons het op daardie staduim ons gasvrou verloor en moes gebruik maak van 'n skoonmaak diens wat ons baie beloof het maar nie voldoen het aan ons standarde nie. Ons het nou weer 'n gasvrou aangestel wat ons plek mooi skoon maak en gaste wys hoe alles werk.

Groete,
Liezel Jansen van Rensburg

A Zaganaga Kruger Lodge
Matthew B - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Matthew B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker en rustig!

In die natuur - kan net nie verbeter nie..Ons wens net ons kon langer daar gewees het. ons sal definitief weer kom kuier! Om so in die natuur te bly en in so 'n rustigheid te wees, doen die siel baie goed!

Maritsa S - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Maritsa S
Gesin met klein kinders

Heeltemal voldoende.

Die swembad is regtig bitter klein en lek steeds en die kragproppe "trip" as mens die ketel aanskakel maar andersins was die verblyf baie aangenaam. Heerlike rustige atmosfeer.

Linmari K - Sep 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linmari K
Saam met vriende

Sal beslis weer besoek.

Ons het 8 mense oorgebly. Die huis was toegerus met alles wat benodig was. Elke kamer was apart met sy eie badkamer, lugversorger, handdoeke, en haardroërs. Die ligging was perfek, die kuierarea baie gesellig, die kombuis ten volle ingerig, luuks en netjies. Sal definitief weer besoek.

Lorraine L - Jul 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lorraine L
Gesin met tieners

It was such a great experience.

The place was always kept clean and we had almost everything we needed to use in the kitchen, we didn't even use our own utensils since it was a self catering option. My partner and the boys had an opportunity to interact with animals like zebras, giraffes, warthog and other small animals. The place is also surrounded by other great outdoor activities, we had such great fun rides on quad bikes and enjoyed the walks around the area.

Joanne W - Mei 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joanne W

Een van die beste naweke wat ons as gesin tot dusver gehad het!

Die Lodge is mooi, skoon en veilig. Baie dankie ook aan LekkeSlaap wat dit moontlik gemaak het, julle diens is puik!

Narina F - Mei 2015
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Narina F
Gesin met tieners

Not up to standard.

The property needs upgrading. The plugs were hanging out of the wall, etc. Everybody around made it obvious that security is an issue in the area, although the house was fitted with an alarm. There were a lot of builders working on the house next door (on a Sunday), and the same at the house on the other side of the property on the Monday, which was a public holiday. The were no peace and quiet at any given day, although it was a long weekend.

Paul M - Mrt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kort, maar baie lekker. Sal weer van die verblyf gebruik maak.

Dit was baie skoon en netjies. Was baie tevrede met die gehalte. Sal volgende keer langer bly.

Alex H - Mrt 2015
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Alex H
Gesin met klein kinders

Enjoyed the wild animals roaming and the ample space in the house. Kitchen well appointed and cutlery stocked well.

Roof leaking in upstairs bedroom onto the bed. Upstairs shower leaking into kitchen. No M-Net or sport channels. For the price, this place needs at least a plunge pool, not an outside trough. Bed's mattress in room near neighbor is terrible.

Ronel M - Des 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Ronel M
Besigheidsreis

Die plek kort bietjie aandag. Vir die prys is daar beter eenhede by Marloth te huur.

Lugversorgers werk nie een nie en die stort lek so erg op die tweede verdieping dat hy gaste in die kombuis natreën!

Jackie H - Jul 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jackie H

Lekke!

Sien die sterre hieronder.

Dorie B - Mei 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Dorie B
Gesin met tieners

Baie gerieflike en ruim vertrekke met lieflike stoep.

A Zaganaga Lodge sal ek aanbeveel vir enige persoon. Baie ruim vertrekke met 'n heerlike stoep. Baie dankie vir die lekker kuier. Ons het dit vreeslik geniet.

Anna-matie R - Apr 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anna-matie R
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was a great place to stay!

We loved the place and it is ideally situated. Will go back any time!

Gert H - Feb 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties!

Wonderlik, dankie.

Gillian C - Des 2013
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gillian C
Saam met vriende

Very enjoyable stay. Location was ideal. Clean and spacious accomodation

We enjoyed the Living with Wildlife Experience, with frequent visits from Zebra, Warthog, Impala and a family of amusing Banded Mongoose. Resident Bush babies made a nightly appearance foraging on the flying insects. The small splash pool provided welcome relief from the heat. A couple of issues which need attention: The upstairs shower leaked into the kitchen, and there was no frying pan and too few ordinary cooking pots during the visit this December. Other than that, our UK family really enjoyed their stay.

Francois S - Aug 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois S

Dit was 'n aangename ervaring wat ons buitelandse gaste na hul asems laat snak het.

A Zaganaga Kurger Lodge is by uitstek geskik om 'n diverse groep mense wat afsonderlike geriewe benodig, te huisves. Die feit dat daar vyf kamers beskikbaar is, was ideaal. Ons het 'n groep Sjinese wetenskaplikes daarheen geneem. Vir hulle was die ruimte natuurlik asembenemend en om die diere vry te sien rondloop onbeskryflik. Die stoep was die fokuspunt waar etes bedien is en waar 'n werkswinkel gehou kon word in teenwoordigheid van wilde diere.

Heinrich V - Mrt 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heinrich V
Saam met eggenoot / lewensmaat

We enjoyed our stay very much

The cleaner was very friendly and helpful. We were surprised that the animals come so close, and the price for the accommodation was reasonable. We really are going to try to visit A Zaganaga Kruger Lodge yearly! Thank you!

Rene F - Jan 2013
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rene F
Gesin met tieners

A very enjoyable stay..

We watched Giraffes, Warthogs, Zebras, and Kudus from our veranda, with a beer in our hands. Very enjoyable!

Craig W - Apr 2012
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Craig W

Fantastic House and experience

We had a great time and experience at Zaganaga Lodge. Lovely accommodation and surroundings.

Karien B - Nov 2011
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karien B
Gesin met tieners

Baie mooi en rustig - het dit baie geniet

Ons het die naweek baie geniet - baie warm op die stoep maar koel in die huis. Sal dit aanbeveel vir vriende en beslis weer gaan as die geleentheid daar is. Baie dankie!

Anthea V - Okt 2011
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anthea V

Wonderful, at last I have found the best overnight stay on route to Mozambique.

We had a wonderful evening and had so much fun!

Vanaf R4 400
per nag (vir 10 persone)
Vanaf R4 400
per nag (vir 10 persone)
Vanaf R4 400
per nag (vir 10 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 3185, Berghaanstraat, Marlothpark, 1330, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAlTdOjHlDyr0C6j4Rkyo4XLLb3DkNEYaN4lp5qIWYiuOBf5JruN?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R4 400  per nag (vir 10 persone) 35 5 1 5 3185 Berghaan Street Marloth Park 1330 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-18:00 09:00 -25.337415445471 31.806356012821
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za