Umhlanga Ridge Akkommodasie by A024 Urban Park | LekkeSlaap
+8

A024 Urban Park

Selfsorg
Op die Nippertjie-aanbod 10% af

Kry 10% af op alle besprekings wat 2 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Meridian-rylaan 60, A024 Urban Park, Umhlanga Ridge, 4319, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

A024 Urban Park is 'n selfsorgwoonstel wat in 'n veilige hotel-kompleks in Umhlanga Ridge geleë is. Die eiendom is ideaal geleë naby verskeie besienswaardighede en geriewe in die omgewing.

Hierdie woonstel is volledig gemeubileer en het 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Albei badkamers het 'n stort.

Die oopplan-kombuis is volledig toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond, oond en 'n stoof. Langs die kombuis is 'n sitkamer met gemaklike sitplek om te ontspan. Die kompleks het 'n binne-swembad, 'n gimnasium, 'n spa en 'n restaurant.

Parkeerplek vir 2 voertuie is beskikbaar. A024 Urban Park is 5 tot 10 minute se ry vanaf Mount Edgecombe Country-landgoed, Gateway Winkelsentrum, en Umhlanga se hoofstrand.

Kenmerke

Swembad
Veilige Parkering

Geriewe

  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gimnasium

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk

Hier praat ons

  • Engels
  • Zoeloe

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Meridian-rylaan 60, A024 Urban Park, Umhlanga Ridge, 4319, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Meridian-rylaan 60, A024 Urban Park, Umhlanga Ridge, 4319, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGNlNzNlNzkyLTkzMjMtNDJlZS1hNDk2LWY5NzhhMGEzYjQyMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 500  per nag (plek vir 4) 60 Meridian Drive A024 Urban Park 4319 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -29.7180052 31.0660262
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za