A102 Waterstone West

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

A102 Waterstone West is 'n ateljeewoonstel op die grondvloer in Century City. Dit is in 'n veiligheidskompleks en die stoep maak oop op 'n pragtige tuin.

Die studio is oopplan en ideaal vir 'n paartjie. Die slaapkamer-area beskik oor 'n dubbelbed. Daar is baie ingeboude kaste. Die sitkamer-area bied 'n TV met 'n DVD-speler en DStv en daar is 'n eetkamer-area met sitplek vir 4 mense. Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n stoof, 'n oond, 'n yskas en 'n mikrogolfoond. Die eenheid het ook strykgeriewe indien jy dit benodig.

Die kompleks grens aan die kanaal en is langs Intaka Island.

Die DStv is 'n gesinspakket. Jammer, ons het nie WiFi nie.Let asb. daarop dat kinders onder 10 jaar ongelukkig nie geakkommodeer kan word nie. Dankie dat julle verstaan.

Slaapplek

'n Bespreking by A102 Waterstone West sluit in:

1 x Dubbelbed

Kenmerke

Badkamer

  •  Stort

Kamergeriewe

  •  Waaier
  •  Kluis

Vermaak

  •  DVD
  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na A102 Waterstone West gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R800 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]