Houtbaai Akkommodasie by A2 Prinses Beach | LekkeSlaap
+5
+5

A2 Prinses Beach

Selfsorg
  • Vanaf R1 400 per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Princess-straat, Princess Beach A2, Houtbaai, 7806, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

A2 Prinses Beach is 'n vakansiewoonstel in die Princess Beach-kompleks in Houtbaai oorkant die Mainstream Mall se winkels en restaurante.

Die dupleks-eenheid het 2 slaapkamers en 1 badkamer. Albei slaapkamers het dubbelbeddens.

Die leefarea is oopplan en die kombuis het 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, stoof, oond, breekware en eetgerei. Die sitkamer het gemaklike leerbanke en 'n TV. Daar is ook 'n eetarea en 'n stoep met 'n etenstafel.

Die kompleks is net 850 m vanaf Houtbaai se strand en 2,3 km vanaf die Bay Harbour Market.

Slaapplek

’n Bespreking by A2 Prinses Beach sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Ligging

  • Princess-straat, Princess Beach A2, Houtbaai, 7806, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Princess-straat, Princess Beach A2, Houtbaai, 7806, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAZGvwfihwTfjSVrNoE7DNF7rA91BRmgR8h9veFa2VJnPT7HeiVo?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 400  per nag (plek vir 4) Princess Street A2 Princess Beach 7806 Wes-Kaap 086 999 0018 12:00-18:00 12:00 -34.0414652 18.3580274
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za