A201B Ocean View

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

A201B Ocean View is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Bloubergstrand. Dié kompleks is binne maklike bereik vanaf die wêreldbekende vlieërplankry-strand, gehalte-restaurante en -kroeë en 'n oorvloed winkels.

Dié enkelwoonstel is eenvoudig, tog gerieflik en het al die benodigdhede. Dit beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en bied 'n gedeeltelike see-uitsig en die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuisie het al die basiese toebehore, insluitend 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas, ketel en 'n broodrooster.

Die TV is aan 'n slimboks gekoppel en gaste kan Apple-toepassings, insluitend Netflix, geniet. Daar is ook 'n veilige, aangewese parkeerplek beskikbaar binne die kompleks. Die kompleks is ook naby die MyCiti-busroete en wasserye.

Gaste kan heerlik met die pad af strand toe stap wat 'n skouspelagtige uitsig op Tafelberg het.

Slaapplek

'n Bespreking by A201B Ocean View sluit in:

1 x Koningingrootte-bed

Kenmerke

  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Swem

Badkamer

  •  En-suite
  •  Stort
  •  Seep

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Waaier
  •  Klein Kombuis

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na A201B Ocean View gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R900 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za