Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

AAA Accommodation

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 23 resensies vir AAA Accommodation
Netheid
4.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.0/5
Jorika C - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jorika C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent, safe location at a most affordable price!

Thank you to our hosts who were so welcoming and attentive to our requests throughout our stay in this beautiful, lush and safe neighbourhood. Our room had everything we needed, contributing to our most comfortable stay, with the staff always ready with a smile and a helping hand. Easy access to the N1, etc. was a huge bonus. Will see you again!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

AAA Accommodation se terugvoer

Happy to host anytime. Jorika is a very kind-hearted person with an energetic love for life. Easy to communicate with. Mindful. Looking forward to next visit.

AAA Accommodation
Juliana B - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juliana B
Besigheidsreis

Excellent service, most friendly hosts.

Beautiful, clean, friendly and excellent service! Would highly recommend this venue for social or business visits. Perfect setting in Lynnwood near Lynnwood Drive close to all my stops. Thank you so much Lettie for your extra attentiveness. Was such a pleasure to visit and meet you guys, will definitely come back and recommend it to anyone!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

AAA Accommodation se terugvoer

Thank you Juliana, was lovely to host you!

AAA Accommodation
Marlize G - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Marlize G
Enkelreisiger

Teleurstelling.

Daar aangekom was die mense verbaas dat ek daar was. Die kamer was toe, geen oop vensters, bedompig met die skerp reuk van motbolle in die lug. Die kamer het oop rakke wat gebruik word om items te bêre wat moontlik geskik is vir uitverhuring. Skep 'n swak indruk van die kamer en laat dit lyk soos 'n stoorkamer vir items. Mat het vuil kolle op. Ek het met aankoms geen sleutel ontvang om in en uit te gaan nie, en aan my gesê ek moes WhatsApp indien ek uit die huis wou gaan, dan sal die veiligheidsdeur vir my oopgesluit word. Sondag het ek wel 'n remote vir die hek ontvang omdat die eienaars nie seker was of hulle tuis sou wees indien ek sou terugkom nie. Ek het al baie op die webtuiste bespreek en die bespreking was die grootste teleurstelling, ek het dit juis gekies a.g.v. die ligging en meer daarvoor betaal. Ek sal dit glad nie aanbeveel nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

AAA Accommodation se terugvoer

'n Groter teleurstelling vir die instelling. Ek is verbaas oor die terugvoering.
Absoluut geen klagte was gegee tydens verblyf en met vertrek nie, en nou hierdie resensie.

AAA Accommodation
Barry D - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barry D
Enkelreisiger

It was OK. No place to chill.

Nothing special, especially as a backpacker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

AAA Accommodation se terugvoer

Barry, thank you for your reply. The location really depends on your need, sorry to hear that. I still feel it's a super location, close to main amenities/business mecca as well as easy access to highways and main routes.

AAA Accommodation
Lecelle V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Lecelle V
Enkelreisiger

'n Plek waar ek kon slaap na 'n lang dag se werk.

Alles is skoon en netjies. Kombuisie is goed toegerus. Dit is werklik 'n plek vir 'n enkelreisiger wat vir 'n nag of twee wil oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

AAA Accommodation se terugvoer

Thank you so much for your valuable feedback. Lecelle, you were also a great guest. You are welcome back anytime in the future.

AAA Accommodation
Riaan V - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan V
Enkelreisiger

Presies wat ek nodig gehad het!

Basies, maar sonder twyfel alles wat jy nodig het! Ben en Lettie is ongelooflik vriendelik en laat jou met die intrap welkom voel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

AAA Accommodation se terugvoer

Baie dankie vir die waardevolle terugvoering. Wat n aangename mens, Riaan.

AAA Accommodation
Stefaan C - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Stefaan C
Enkelreisiger

Net 'n slaapplek gesoek.

Die slaapplek was 'n afgeskorte motorhuis, maar het alles gehad wat nodig was: 'n bed, stort, wasbak, 'n toilet, yskas en mikrogolf. Dit het voldoen aan my behoeftes en was goedkoop.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

AAA Accommodation se terugvoer

Stefaan, baie dankie vir jou eerlike en objektiewe terugvoering.
Beste wense vir die toekoms.

AAA Accommodation
Loraine Steenberg S - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Loraine Steenberg S

Baie onnet buite en vuil binne met swak afwerkings bo wasbak.

Ou yskas met pellets groet jou buite. Parkering is baie knap ─ sukkel om voertuig in te kry. Toilet hou aan loop, werker het vir my verduidelik om dit reg te maak, indien dit nie help nie sal hy vir my verder verduidelik. Stort lek so, ek en my dogter het ons eie handdoeke op vloer gegooi om water te keer dat dit nie in kamer inloop nie. Rakke bo kombuisie, is met 'n laag hout oorgetrek met deursigtige plastiek, slordig. Tafel se lampstaander is oorgetrek met papier ─ swak. Ekstra kombers is vuil en swak. Blindings en rakkies is vol stof en vuil. Onaangename reuk by toilet, muf reuk in kombuiskas. Die eenheid is gedurende ons verblyf glad nie skoongemaak nie. Een stoel en een papbord. Die kussings baie swak, gelukkig het ons ons eie kussings gehad. Beddegoed het nie baie vars vertoon nie. Ongelukkig is hierdie eenheid nie op die webtuiste vertoon nie, ek het nie vir n spesiale prys gevra nie, het die bespreking gedoen oor wat ek op die webtuiste gesien het, en omdat dit baie naby Lynnwood-skool is waar ons Vrydag wou wees. Het nooit die eienaar ontmoet of gesien nie, die werker gee die sleutels en neem dit weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

AAA Accommodation se terugvoer

Hi Lorraine,
Die sal opgeneem word met die personeel. Ek het genoem dat ek nie beskikbaar is vir die tydperk nie maar a.g.v ligging het jul mooi gevra of ek nie plan kan maak nie, wat ek wel gedoen het. Die eenheid was baie goedkoper aangebied as die eenheid wat vertoon was, nieteenstaande sal ek ingaan op die aangeleentheid.

AAA Accommodation
Carissa V - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carissa V
Besigheidsreis

Veilig, rustig, netjies en vriendelik.

Baie dankie vir die vriendelik ontvangs! My oornagplekkie was skoon, netjies, alles wat ek nodig gehad het, veilig en beste van alles. Baie bekostigbaar. Letterlik om die hoek van waar ek moes wees, so sentraal en naby alles. Dankie vir julle gasvryheid. Die rustigheid en stilte in die hartjie van die stadsgewoel is baie verfrissend! Sal nie twee keer dink voordat ek weer by julle te kom aanklop nie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

AAA Accommodation se terugvoer

Wonderlik om te hoor.

Carissa baie dankie ook aan jou jy is 'n wonderlike mens en dit was uiters aangenaam om jou as gas te ontvang.

Beste wense van AAA-Acommodation bestuur

AAA Accommodation
Anneline M - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Anneline M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ek kan nie dink mense verhuur so plek uit nie, n afskorting in hul motorhuis. Sal beslis nie weer daar slaap nie.

My seun is in die hospitaal, al amper vir 3 weke en gastehuise raak duur, so ons het ook bietjie goedkoper opsies gesoek. Was bly toe ons daai prys sien en dit is deur die webtuiste. Nog nooit 'n slegte plek deur die webtuiste bespreek, maar daai 1 vat die koek. Sementvloer met verfmerke op. Ek is glad nie 'n moeilike mens nie, maar nee dit was een te veel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

AAA Accommodation se terugvoer

Hi Anneline,
Ek is jammer om te hoor van jou ontevredenheid met jou verblyf. Daar word egter duidelik gemeld dat die Backpacker Room 'n sakpas-eenheid is wat in 'n afgeskorte motorhuis is. Die foto's wys ook duidelik hoe die kamer lyk. Dit is geskik vir basiese, veilige verblyf vir rugsak-reisigers, dus die uiters billike prys.
Beste groete,
AAA Accommodation-bestuur

AAA Accommodation
Anze B - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anze B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut puik, netjies, skoon en baie goeie diens!

Die kamer, geriewe en diens was ongelooflik. 'n Pragtige plek wat ek met vrymoedigheid sal aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

AAA Accommodation se terugvoer

Anze, baie dankie. Dit was wonderlik om jou te kon ontvang.

AAA Accommodation
Ben G - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Ben G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Klein, beknop en effens frustrerend.

Die stortkop moet vervang word. Water dam op in stort en kan maklik mors. Warmwater neem lank om deur te kom. Verskaf vadoek en opwaslappie en opwasmiddel. Swak kussings. Te min hangers in kaste. Tee moenie gemeng word. Suiker en teehouers gebruiksonvriendelik. Dit maak moeilik oop. Spieël in kamer onprakties vir grimering aansit en haar stylering. Lieflike area. Veilig gevoel. Genoegsame klerekaste. Potensiaal vir goeie klein braaiarea waaraan gewerk word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

AAA Accommodation se terugvoer

Good day Ben,

Thank you for your feedback. It is disappointing to read that you were unsatisfied with your stay. We will definitely be in contact and investigate the matter further.

Regards,
Management.

AAA Accommodation
Billy B - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Billy B
Saam met eggenoot / lewensmaat

The accommodation was clean, safe and comfortable.

Lettie, the owner of the accommodation met us at the gate, saw us in and made us feel at home immediately.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Die verblyf was baie skoon, veilig en gerieflik.

Lettie, die eienaar van die verblyf het ons by die hek ontmoet, ons ingewys en seker gemaak ons voel onmiddellik tuis.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

AAA Accommodation se terugvoer

Thank you, Billy, looking forward to hosting you again.

AAA Accommodation
Karen D - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Karen D
Gesin met tieners

Dankie, dit was awesome.

Het my uitgehelp in my nood, waardeer dit opreg. Plekkie was nice en skoon gewees!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

AAA Accommodation se terugvoer

Dankie Karen, bly ons kon help in julle tyd van nood. Altyd welkom.

AAA Accommodation
Jan N - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alhoewel hulle nog besig was met verbeterings, was die ontvangs en verblyf uit die boonste rakke.

Ek sal AAA Accommodation te enige tyd aanbeveel vir iemand wat moet oorbly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

AAA Accommodation se terugvoer

Jan, wonderlik om te hoor. Jy was ook n gas duisend.

AAA Accommodation
Zandre S - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Zandre S
Saam met vriende

Baie nice plek en die moeite werd om daar te bly.

Baie tevrede met ons verblyf daar. Dit was net wat ek gesoek het. Veilige parkering en baie vriendelike diens. Sal graag weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

AAA Accommodation se terugvoer

Zandre, dit was 'n plesier om julle te huisves, en aan te beveel as 'n gas.

AAA Accommodation
Liezel O - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezel O
Gesin met tieners

Baie gesellig en vriendelike diens.

Baie beïndruk, alles skoon en baie netjies. Vriendelike diens. Lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

AAA Accommodation se terugvoer

Liezel was 'n wonderlike gas gewees.

AAA Accommodation
Rinelda T - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rinelda T
Saam met vriende

Heerlike verblyf, rustige omgewing en vriendelike diens.

Main Room is baie ruim met 'n netjiese badkamer. Vriendelike ontvangs en hulp met bagasie op dra. 10/10. Sal definitief weer by AAA Accommodation bespreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

AAA Accommodation se terugvoer

Rinelda dankie vir jou.

AAA Accommodation
Candy A - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Candy A
Enkelreisiger

Everything was better than expected.

The hosts were so kind and helpful, they went out of their way to accommodate me. A lovely place with lovely people. Thank you.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Het verwagtinge oortref.

Die gashere was so gaaf en behulpsaam, hulle het uit hul pad gehad om my tegemoet te kom. 'n Lieflike plek met lieflike mense. Baie dankie.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

AAA Accommodation se terugvoer

Thank you Candy. best wishes for the future

AAA Accommodation
Anonieme gas - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christo N - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Christo N
Gesin met tieners

Baie goed en gemaklik gwees. Dankie!

Die ligging en praktiese verblyf was baie lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

AAA Accommodation se terugvoer

Dankie Christo,

AAA Akkomodasie groete

AAA Accommodation
Bennie V - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bennie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies met vriendelike ontvangs.

Ons verblyf was aangenaam. Personeel vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

AAA Accommodation se terugvoer

Bennie, jy was n wonderlike gas, bly dat jy tevrede is

AAA Accommodation
Margaret N - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Margaret N
Enkelreisiger

Very cosy and smart.

A nice, clean place with very attractive atmosphere.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

AAA Accommodation se terugvoer

Thank you for all the compliments and review. Was a pleasure to host you

AAA Accommodation
Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Queen's-singel 452C, Lynnwood, Pretoria, 0081, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAk4p8nF3fTXQ7Satb7N7qgU0uZBUT2PvWt2hAlgorxqzEPTquq5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 23 5 1 5 Queens Crescent 452c Lynnwood 0081 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.762871 28.267918